Ugie Akkommodasie by Die Naguiltjie Gastehuis | LekkeSlaap
+40

Die Naguiltjie Gastehuis

13 resensies
Gastehuis
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 4 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 2, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Naguiltjie Gastehuis is in Ugie geleë, 'n entjie se stap vanaf die Prentjiesbergdam.

Die gastehuis bied sakpasverblyf en gaste kan kies tussen 4 kamers. Die kamers het elkeen 'n TV, yskassie, WiFi en handdoeke. 2 van die kamers het 'n privaat badkamer en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bederfbad.

Gaste kan in die tuin met 'n ryk voëllewe ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien en 'n skoonmaak- en wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar. Troeteldiere is welkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir Die Naguiltjie Gastehuis
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Van Riebeek-straat 2, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Naguiltjie Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ugie Grens Area Oos-Kaap
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 2, Ugie, 5470, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACblqtXBx3NPlm86xjHe4XTF4FAFLhBs9I8Bre6GQAs6GOlxO7P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Van Riebeek Street Ugie 5470 Oos-Kaap 086 999 0018 17:00-20:00 10:00 -31.20258430299 28.227924339256
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za