Stilbaai-Oos Akkommodasie by Die Nessie | LekkeSlaap
+12
+12

Die Nessie

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Main Pad East, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Nessie is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis met 3 dubbelkamers (wat 1 badkamer deel) en met 'n 4de dubbelkamer (met eie badkamer) bo-op die dubbel-motorhuis buite. Die hele huis is te huur en kan 'n maksimum van 8 gaste akkommodeer.

Die Nessie is geleë 72 meter van die hoof teerpad na Lappiesbaai (blouvlagstrand), wat maar 500 meter by die pad af is. Die 72 meter voor die huis is 'n oop grasbedekte area - die uitsig van die huis af is 'n onbeperkte een van die Goukou-rivier. Die huis is nie direk langs die hoofpad (Main Road East) nie - so jy het minder verkeersgeraas!

Ons plek het alles wat jy sal nodig kry vir 'n fantastiese vakansie: 2 braai-areas, yskas, diepvries, wasmasjien, tru-osmose waterversuiwering, 4-plaat stoof, mikrogolf, broodrooster, breekgoed en eetgerei, TV met satellietskottel (gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring) en 'n DVD-speler. Ons voorsien bedlinne, komberse, duvets en kussings. Al wat jy moet bring is jou eie handdoeke, kos en drinkgoed.

Dié luukse akkommodasie teen 'n baie billike prys. Almal wat al hier gebly het, het net wonderlike dinge om oor die akkommodasie te sê.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Die Nessie
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 78 Main Pad East, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Nessie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Main Pad East, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjMjUxNDExLTA4MWYtNGU0NC1iNDU5LTQwZDE3NGIxMWUwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 78 Main Road East Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.369590998264 21.419801776505
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za