Die Oog Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Oog Holiday Home is 'n selfsorghuis in 'n oord, sowat 13 km vanaf Naboomspruit. Die oord bied baie geriewe en doendinge.

Dié chalet beskik oor 2 slaapkamers, 'n solder, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die solder het ook 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel en stoof. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n braai-area buite.

Die oord bied 'n restaurant, speelarea met pool-tafels, 'n kroeg, kuriowinkels, 'n kerk, warm en koue swembaddens, waterwurms, Jacuzzi's’, tennisbane, 'n putt-putt-baan en 'n vermaakprogram vir die jongspan.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Oog Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Oog Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za