Jeffreysbaai Akkommodasie by Die Opstal 22 | LekkeSlaap
+12

Die Opstal 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat, Die Opstal, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Opstal 22 is in ’n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai en bied aan gaste gehalte akkommodasie ideaal vir ’n klein gesin of groep vriende. Dit is net 1,5 km vanaf die hoofstrand, 16 minute se rustige stap van verskeie winkels en restaurante en ander geriewe is alles net 500 m ver.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamers het elk ’n enkelbed en deel ’n badkamer.

Die goed toegeruste kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike banke en ’n TV met DStv Explora-verbinding. 'n Android-TV is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie data voorsien. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring.

Verder is daar ’n private, vreedsame tuin en braaigeriewe waar gaste etes saam voor kan berei.

Daar is ook ’n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Opstal 22 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • St Francis-straat, Die Opstal, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat, Die Opstal, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArYTO0GbpQm1Dl2Q9IWuuB8ZEHj3uMWrr1MLB8DcQNXDJzID2pk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) St Francis Street Die Opstal 6331 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.044046560541 24.915053859773
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za