Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Kuierstoep Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Alfred Nzo Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Ou Kuierstoep Gastehuis bied 'n rustige, unieke wegbreekplek in die Bosveld vir die hele gesin. Die Ou Kuierstoep Gastehuis bied verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers en toeriste wat op pad is na die noorde en graag in die area wil oornag.

Die verblyf beskik oor en suite-kamers wat privaat en uniek ingerig is. Elke kamer het lugversorging en bied 'n TV met sekere DStv-kanale. Komplimentêre koffie, tee, beskuit, vrugtesap en bottelwater word ook in die kamers voorsien.

Die Ou Kuierstoep Gastehuis is 90 minute se ry van Gauteng, Polokwane en Lephalale af geleë. Alle belangrike geriewe soos restaurante, winkelsentrums, toeristebestemmings en mediese geriewe is op jou drumpel geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Die Ou Kuierstoep Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 13

Ligging

  • 62 Alfred Nzo Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Die Ou Kuierstoep Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Alfred Nzo Straat, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYTlhMjAxLTZiZDAtNDcyMS1iODIwLWViNjhjYjcxN2E5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 62 Alfred Nzo Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.707994682762 28.405682444572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem