LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Ou Lady Gastehuis | LekkeSlaap
+155

Die Ou Lady Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 147 resensies vir Die Ou Lady Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christiaan M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Perfekte ligging vir Tankwa hikes. Naby rooi posbus en bagasie laaipunt.

Stoffel S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, netjies en skoon. Sal weer daar oornag.

Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Jan V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek en heerlik geslaap. Puik plek om te bly. Sal beslis weer daar bly. Hoogs aanbeveelbaar.

Sal Die Ou Lady enige tyd aanbeveel.

Roelie R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelie R
Saam met vriende

Plat op die aarde mense, baie lekker gebly.

Joan, die bestuurder is 'n juweel. Sy laat jou sommer dadelik ontspan. Die ontbyt daar is ook aanbeveelbaar. Puik diens, Dankie.

Bianca B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie.

Voel veilig. Diens uitstekend. Skoon. Alles wat jy nodig het vir selfsorg verblyf.

Cobus P - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige eenheid.

Sonja E - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja E
Gesin met klein kinders

Skoon plekkie en gerieflik.

Was aangenaam. Sal beslis dit kan aanraai vir oornagverblyf.

D G E - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
D G E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik,skoon, netjies en goed toerus.

Sal weer in die toekoms daar oorbly.

Elzandri P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzandri P
Gesin met klein kinders

Gemaklike, gerieflike en skoon oornagplek. Vriendelike diens!

Ten spyte van die feit dat ons eers baie laat daar aangekom het, was ons vriendelik verwelkom en vinnig op ons gemak gemaak. Restaurant se kos was heerlik. Was ideaal vir 'n oornagplek. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Melk, koffie, tee, handdoeke en gerieflike linne.

Annelien P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien P
Gesin met tieners

Stunning en baie netjies.

Dit is baie skoon en netjies. Ontvangs was uit die boonste rakke.

Danel S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel S
Gesin met tieners

Vriendelik ontvangs en waarde vir geld oornagverblyf.

Lekker skoon en veilige oornagverblyf vir my en die kinders gewees. Almal het lekker geslaap.

Louis J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Gesin met tieners

Hoofslaapkamer apart, dit gee daai ekstra privaatheid.

Dis 'n wow plekkie. Die ontbyt by die gastehuis is uitstaande.

Nico D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in Katy-eenheid. Puik.

Was aangenaam verras met die ligging en gerief van die perseel. Ons kamer was ruim met slaapplek vir 7 persone. Die badkamer en kombuisgedeelte was netjies en goed toegerus. Alles wat ons nodig gehad het. Parkeerplek agter die gebou met ’n elektriese hek. Old Lady is loop afstand van alles in die dorp. Ons het aandete in die Blou Naartjie genuttig. Skaapvleis uit die boeke uit!

Sharon C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Gesin met klein kinders

Uitstekende plekkie!

Dit was 'n baie netjiese, skoon en aangename gastehuis om in te bly. Vriendelike personeel, en veiligheid word handhaaf. Sal dit beslis aanbeveel.

Maxwell G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die area waar dit geleë is, is baie rustig en veilig.

Die dinge was in plek toe ons daar aankom en ons hoef nie te wag vir diens nie. Die bestuurder van die plek was baie vriendelik en ons was onmiddelik gehelp. Dit was stil in die aand en ons kon goed uitrus. Die kamers was gerieflik en die toebehore was voldoende en werkende toestande. Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Christine T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid soos jy net in Calvinia sal kry.

Die eienaars het ons ontvang toe ons die Biedouw Enduro gaan stap het. Definitief aan te beveel, die staproetes begin net 'n klipgooi van Die Ou Lady af.

Rashaad P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashaad P
Besigheidsreis

The place was clean and tidy, ideally situated with safe parking.

Will definitely use again.

Christiaan M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M
Enkelreisiger

Vriendelike diens.

Het gaan stap in die Karoo. Kon my kar veilig daar los vir 'n week.

Trevor C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om na te gaan na 'n lang reis.

Omdat ek vooruit betaal het was dit so wondelik om geen elle lange vorms ens in te vul nie. Het sleutel gekry en kon onmiddelik begin uitpak en omgewing verken.

Elmien P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op pad terug huis toe

Ons het in Calvinia oorgeslaap siende ons op pad huis toe was van Yzerfontein na Theunissen, in die Vrystaat. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons kamer gaan wys. Ons het nie daar geëet nie, want ons het die volgende oggend vroeg begin terug ry. Die verblyf was bevredigend.

Ria V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Gesin met tieners

Heerlik, skoon, goed toegerus, vriendelik.

Tweede keer dat ons by Ou Lady oorslaap. Spreek van self dat ons weer daarheen teruggegaan het. Ontvangs en personeel baie professioneel en vriendelik. Beslis weer op ons lys van aandoen-plekke met volgende Namaqua toer.

Nico B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met vriende

Net 1 badkamer vir 2 egpare.

Kombuis baie netjies en gerieflik. Die hek was moeilik om oop te maak van die straat se kant. Baie vriendelike gasvrou.

Ronel S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, vriendelike mense.

Ons het baie lekker hier gekuier en gerus. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, als baie netjies en knus. Aanbeveling vir 'n skerp messie in die eenheid.

Elize D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld nie.

The Piano Room het opknapping nodig. Stortdeur stukkend en beter geriewe In die kombuis. Lezelle gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Louise C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese oornagverblyf.

Ideale oornagverblyf met alles wat benodig word. Lekker ruim, skoon en netjies met veilige parkering en vriendelike ontvangs. Beveel beslis aan.

Pietman B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pietman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Lekker oornagplek met alles wat jy nodig het. Baie dankie.

Hermien E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermien E
Saam met vriende

Interessant, mooi dinge gesien, lekker geëet.

Sou klein handdoekie waardeer het saam met badhanddoek. Mancave sal my eerste keuse bly. Sluit ontbyt by oornagfasiliteit in.

Janda A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janda A

Die verblyf was rêrig aangenaam. Ongelukkig beperk COVID nog baie.

Die skottelgoed was nie regtig voldoende vir vier mense wat self kosmaak ens. nie.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, in vervolg rapporteer asb onmiddellik indien iets nie na wense is nie en ons sal dit onmiddellik regstel.
Vriendelike groete
Joan
Bestuurder

Die Ou Lady Gastehuis
Antoinette S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met vriende

Heerlike plattelandse gasvryheid.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, en ken die omgewing!

Lida V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Gerieflik en pragtig.

Hannes V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese kamer teen bekostigbare tarief vir 'n nag of twee in die Karoo

Ons het vir twee dae by Die ou Lady gastehuis oorgebly terwyl ons blomme in die omgewing gekyk het. Alles was perfek vir die doeleinde. Vriendelike diens, skoon en netjiese kamer, lekker bed met elektirese kombers. Goeie stort en badkamer. Ontbyt was goed. En die Blou Nartjie restuarant in die straat af maak heerlikke kos. Kan regtig aanbeveel.

Renee W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee W
Saam met vriende

Amazing, clean and accommodating.

Truly worth 5 stars! They were so accommodating and saw to our every need. They provided a coffee plunger at our request and even put on the electric blankets to pre-warm our beds. It was a lovely stay and I will be back.

Keri E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Checking out Calvinia.

We decided to stop in Calvinia on our way back to Cape Town. Such a lovely place to stay, very well-decorated, comfortable, and clean. Definitely recommend it!

Magaretha G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha G
Enkelreisiger

Ek is baie vriendelik ontvang en die kamer het aan al my vereistes voldoen.

Die kamer was ruim met 'n gemaklike bed en lekker snoesige beddegoed. Die water was lekker warm en handdoeke groot en sag. Die kombuisie was goed toegerus en ek het selfs beskuit gekry saam met koffie/tee. Ek sal definitief weer by Die Ou Lady Gastehuis gaan oorbly.

Valentino L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valentino L
Saam met vriende

Rustig.

Ongelooflik rustig en net wat ons nodig gehad het.

Sarette E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette E
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. Pragtige plek.

Ten volle toegruste eenheid. Baie skoon en netjies. Vriendelike personeel. Egte plattelandse gasvryheid. Heerlike ontbyt geëet by die Ou Lady se restaurant.

Neville D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic.

Het net een aand gebly maar het goeie indruk van professionalisme gekry.

Dr Kolie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Kolie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf netjies en bestuur behulpsaam.

Goed geleë met restaurant binne loopafstand.

Lynne M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So goed ingerig en elke detail is na gekyk. Netheid onverbeterlik.

Die gasvryheid was uitstaande. Elke detail is versorg en uniek gemaak. Dis net jammer ons het nie langer gebly nie. 'n Skoonheidsalon op die perseel wat wonderlik lyk.

Jaco O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Gesin met tieners

Gerieflik met vriendelike diens.

Slegs as oornag gebruik, is vriendelik ontvang al was dit 20h00 in die aand.

Monika O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika O
Saam met vriende

Baie netjies.

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Anelle M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle M
Gesin met klein kinders

Lieflike oornagplek.

Uitstekende diens, lieflike kamer, groot stort en lekker veilig met uitsig oor die dorp terwyl die vuurtjie brand.

Elmarie P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Oornag - baie rustig.

Net oornag, maar was baie lekker.

Chris C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met veilige parkering.

Hierdie gastehuis bied alles wat jy nodig het.

Danie R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met vriende

Uitstekend

Baie goeie diens en baie netjies.

Joanie C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie C
Saam met vriende

Wonderlik

Lekker, gasvrye mense.

Henk G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk G
Gesin met tieners

Goeie oornag stop.

Netjiese, skoon, ruim kamers. Alles wat jy nodig het vir oornag. Vriendelike gasvrou wat baie behulpsaam was. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar oorbly.

Reinette K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed vir oornagblyplek.

Sien sterre.

Henriette M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette M
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, netjiese verblyf.

Enigste aanbeveling wat ek wil maak is dat daar 'n seephouer in die stort aangebring word.

Leonie N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike vriendelike diens en klein detail, beskuit, tee, koffie, melk ens was spesiaal.

Joan was werklik baie vriendelik en behulpsaam, die groot en suite slaapkamer met dubbelbed en ekstra enkelbed baie gerieflik en cosy. Ek het my semi-invalide ma en chihuahua hondjie saam gehad, dus het die uitleg en ligging van die Ou Lady met Blou Nartjie langsaan, ons verblyf baie gerieflik gemaak. Veral die feit dat alles troeteldier- en rolstoelvriendelik was.

Joyce K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce K

Goeie diens asook aangename personeel.

Badkamers kort deure. Baie ongerieflik so.

Magaretha G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha G
Enkelreisiger

Ek is baie vriendelik ontvang en die kamer het aan al my vereistes voldoen.

Die bestuurderes was baie vriendelik en behulpsaam en die kamer gerieflik ingerig met DSTV en WiFi. Ek kan ook die ontbyt aanbeveel, dit is 'n groot porsie en heerlik. Nog 'n voordeel was dat my motor binne 'n veilige omheining met 'n elektroniese hek geparkeer kon word. Ek kan Die Ou Lady Gastehuis beslis aanbeveel.

Erdna K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erdna K
Gesin met klein kinders

Netjies,warm en ruim

Ek kan die Ou Lady regtig aanbeveel! Lieflike plek!

Sonja J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Ons sal definitief weer daar oornag. Die plek is definitief veilig en die kamer als wat ons benodig om 'n goeie nagrus te geniet met DStv.

Carine V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kos vir my siel.

Ons het in Annie en Lucy gebly. Annie kan ek vir seker aanbeveel, baie lekker gebly!

Thys B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons oornagverblyf by die gastehuis was fantasties.

Ons was met opregte plattelandse vriendelikheid ontvang en die eenheid waarin ons oornag het was vyfster gehalte...ek kan dit regtig aanbeveel vir enige iemand wat in Calvinia wil oornag.

Elmari M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, gerieflike kamers en sentraal geleë.

Personeel doen moeite en help met navrae.

Aidene V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

We where greated by Joan who was so friendly and helpful. Was a lovely stay would definitely stay there again.

Gerrit S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en volledige toegeruste kamer.

Sal definitief weer daar slaap.

Karen M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Pragtig, netjies en skoon.

Verblyf was pragtig, netjies en skoon, met heerlike groot vertrekke. Alles wat jy benodig was daar en is ook loopafstand van alles. Ontbyt was ook heerlik.

Annatjie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie D

Gerieflik.

Alles skoon en netjies en veilig en ontbyt uit die boonste rakke met vriendelike personeel.

Hazel M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel M
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Die gastehuis is gerieflik. Dit het als wat mens nodig mag hê. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Dit het 'n huislike atmosfeer. Dit is nie net gerieflik nie maar baie netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Francois D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super lekker.

Mooi vriendelike dorpie.

Schalk N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk N
Besigheidsreis

Absoluut pragtig met alle geriewe.

Ek sal "Die Ou Lady Gastehuis" 110% aanbeveel vir oud en jonk. Skikking is perfek geleë. Veilige parkering. WiFi. TV met skottel. Dan my gunsteling was die kolossale stort. Volledige kombuis met benodighede.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Hi Schalk, baie dankie. Groete en mooi dag, Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Yasaaar F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yasaaar F
Gesin met tieners

Place was nice for a quick overnight.

Enjoyed the town very much, everyone's super friendly. Guest house was in walking distance to everything. Only downfall for us was the mosquitoes, but don't fear the guest house provided us with a spray to rid the house from the mosquitoes, but I suggest to take along the body application of peaceful sleep. The town stores all stock mozzies repellent sprays as well. Property had a nice braai place and also provided fire wood that was lekker. OK Foods stocks everything we needed and was open till late, so was good. The entire town was full of these mozzies even while you shop or walk during the day time you swotting them away, but other then that the stay was lovely. Safe to wander at night along the streets. Calvinia is a place where everyone smiles. It was real nice.

Eben M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf, bekostigbaar en definitief aan te beveel.

Aangename verblyf. Bekostigbaar en baie netjies. Sal definitief weer daar oorslaap.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Hi Eben Baie dankie vir die review Groete Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Natasha D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D
Gesin met klein kinders

Baie tevrede, net wat ons nodig gehad het.

Baie tevrede gewees met die verblyf. Dis skoon en netjies en die kos was heerlike en bekostigbaar. Personeel was vriendelik en ons inboek was pynloos. Hulle het geweet van ons koms.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, was lekker om u as gaste te ontvang.
Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Andrea W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer hier oorbly. Vriendelike personeel.

Sien sterre.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Goeiedag
Baie dankie.
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Lenice F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenice F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en die mense was vriendelik en die gastehuis was vreeslik mooi.

Ons huisgesin het baie lekker daar gebly. Daar was 'n baie lekker speelplek vir die kinders. Die kamer was pragtig en ons het alles gekry wat ons nodig had het. Sal dit gerus vir mense aanbeveel.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Nico O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O

Gerieflik.

Kon heerlik rus na 'n lang reis. Die eenheid beskik oor alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar bespreek.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Riekie B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis. Het heerlik gebraai! Hulle het baie moeite gedoen met stoele aandra, gesorg vir genoeg hout en alles met 'n groot glimlag. Baie dankie.

Geen moeite was vir hulle te veel nie. Ekstra stoele by die braai, baie braaihout, braaibroodjies. Baie dankie!

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dit was ons plesier. Groete Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Johan N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en ons het uitgerus.

Baie vriendelike, gasvrye mense. Altyd behulpsaam met enige redelike versoek. Elke oggend was ons vriendelik deur al die personeel wat ons teegekom het gegroet. Die restaurant se kos is heerlik en bekostigbaar. Dit was heerlik om daar op die stoep te kon sit en relax. Baie dankie vir jul gasvryheid en lekker geselsies. Ons het werklik waardeer die stukkie van julself wat aan ons gegee is. Julle sal ons weer sien.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Was groot plesier om julle as gaste hier te hê.

Groete
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Monique O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die Ou Lady never disappoints!

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ons plesier.

Groete
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Frans P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Gesin met tieners

Amazing, we will be back.

Staff very helpful and friendly. Unit very cosy.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Thank you very much.

Kind regards
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Isabel L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L
Gesin met tieners

Puik, puik, puik.

Ons het baie lekker gebly. Ek was baie siek met ons aankoms en ons gasvrou het binne 30 minute vir my 'n afspraak by die dokter gekry. Hierdie omgee kry mens nie meer in die stad nie. Alles hier is puik. Heerlik ontbyt geëet die volgende oggend. Ek beveel Die Ou Lady Gastehuis aan en sal definitief weer hier bly.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Isabel.

Ek waardeer die kompliment. Ons probeer sover moontlik ons beste lewer vir ons gaste.

Groete
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Jurie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om daar te oornag!

Veilig en lekker geslaap.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Elzane D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane D
Besigheidsreis

Wonderlik, rustige omgewing.

Uistekende diens, sal weer gebruik maak van hulle.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Darell D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannende omgewing! Tip-top verblyf!

Pragtige en netjiese kamer! Vriendelike mense! Ons verwagtinge oortref op alle gebiede!

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Jade D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jade D
Gesin met klein kinders

Perfect one stop.

An ideal stop over on your travels through Calvinia, super clean and and provided much more than the necessities needed for a stop over. Really enjoyed our stay.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Good day Jade,

Thank you
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Andre V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie awesome.

Baie netjiese en skoon gastehuis. Beslis waarde vir geld. Geskik geleë vir reisigers. Sal beslis die gastehuis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Baie dankie, waardeer jul gasvryheid.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Beste André,

Baie dankie vir die resensie. Voorspoed vir julle ook.

Groete,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Sidney P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sidney P
Saam met vriende

Great value for money!

The family unit was great.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Thank you very much.

Kind regards
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Lana R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit is een van die oulikste gastehuise waar ons nog ooit oornag het! Wens ons het langer bespreek en sal beslis terug gaan.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

Groete
Lucia.

Die Ou Lady Gastehuis
Shane L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L
Gesin met klein kinders

Fantasties vir kinders.

Alles is soos geadverteer is met 'n lekker speelarea vir die kinders.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic for kids.

All as advertised with a great play area for the kids.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Thank you. ?

Die Ou Lady Gastehuis
Lianie E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Baie oulike rustiger plek.

Heerlik gebly. Ons het veilig gevoel en die plekkie is pragtig ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Die Ou Lady Gastehuis
Jo-ann K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann K
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Die gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend. Alles was baie netjies en voldoende. Sal definitief die gastehuis aanbeveel.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie,
Lucia

Die Ou Lady Gastehuis
Andre M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware rusplek na die lang reis vanaf Pretoria.

Weereens 'n aangename tydjie geniet en goed ontvang deur die eienaar self. Die kamer was uiters netjies en skoon. 'n Verandering vandat ons laas daar tuis gegaan het is dat die kombuisie nou in hoofslaapkamer is en die yskas langs die bed het bietjie gepla deur die nag omdat ek 'n baie ligte slaper is. Sal altyd daar tuisgaan in toekoms.

Die Ou Lady Gastehuis se terugvoer

Baie dankie,
Lucia