Die Ou Pastorie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Ou Pastorie is 'n bekoorlike B&B in Skeerpoort. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede.

Die Ou Pastorie beskik oor 8 uniek- en smaakvol-ingerigte Tuin-suites. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander kamergeriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die restaurant op die perseel bedien. Spesiale dieetvoorkeure kan ook gereël word. Die gastehuis het 'n kroeg wat ten volle gelisensieer is, goed-onderhoude tuine wat bewonder en verken kan word, asook 'n swembad waarin gaste lekker kan afkoel.

Vir die sakereisiger kan privaat geleenthede, asook verversings op versoek gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir motors en 'n lughawe-pendeldiens kan gereël word.

Die Ou Pastorie is 10 tot 15 min se ry vanaf die Hartbeespoortdam geleë, waar gaste verskeie winkels, restaurante en binne- en buitemuurse doendinge sal raakloop.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Ou Pastorie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]