Koringberg Akkommodasie by Die Ou Skool | LekkeSlaap
+53

Die Ou Skool

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalastraat , Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Ou Skool is in die klein dorp Koringberg geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, oornaggaste en familie-besoekers.

Verblyf word in 4 slaapkamers met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste aangebied. Elke kamer het sy eie badkamer. Ander geriewe sluit 'n ketel, koffie, melk, tee en suiker in en dit word elke dag aangevul. Die kamers word daagliks skoongemaak en skoon handdoeke word voorsien.

Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar en kan in die gemeenskaplike eetarea geniet word. Aandete kan ook op versoek voorsien word. Die kroeg bied 'n knus area met musiek waar gaste kan ontspan. Nie-alkoholiese drankies kan ook bedien word.

Die Ou Skool is aan die voet van die Koringberg geleë en spog met 'n uitstekende uitsig.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Die Ou Skool
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Impalastraat , Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ou Skool het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalastraat , Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgVfAsUU5mQqusbEwX1gHWwQLo2NDyovczqWXZD8nNyK7hXVsB7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Impala Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.020332698655 18.672752565485
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za