Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groendraai Accommodation

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 103 resensies vir Groendraai Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met vriende

Lekker, fun, boma .

Was 'n fees, sal regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value and pleasant.

Very relaxing and pleasant. Thanks for the swim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Ons verblyf by Groendraai Accommodation in Klapmuts was werklik lekker. Die plaasatmosfeer was die perfekte wegbreek wat ons nodig gehad het. Die akkommodasie was nie net gemaklik en netjies nie, maar die goed-onderhoude fasiliteite en aandag aan detail reflekteer 'n werklike toewyding aan gaste-tevredenheid. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en het ons laat tuis voel met spesiale aandag aan ons twee seuns wat met die plaasdiere kon speel en in die plaasdam swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chad A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad A
Gesin met klein kinders

Great stay, everything was perfect.

The stay was great. I enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mimi O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi O
Gesin met tieners

Tops!

Mag julle aanhou deel aan die klein stukkie hemel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel R
Gesin met klein kinders

Kinder vriendelik.

Jy het basies 'n petting zoo op jou voorstoep. As jy kleuters het wat mal is oor diere is hierdie die blyplek vir jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmerend pragtig.

Ons het heerlik gekuier en die diere op die plaas geniet. Verblyf en omgewing rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enrico A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enrico A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we needed to recharge our batteries.

At first appearance you would be disappointed but once behind the closed gate of your unit you're welcomed with privacy and calmness!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E
Saam met vriende

Huis op 'n kleinhoewe.

Ons het tuisgegaan in die Karoohuis. Goed ingerigte huisie. Baie mooi vloere met sekerlik die mooiste badkamer wat ek nog in 'n vakansie-eenheid gesien het. Die dogter het ons kom haal om die plaasdiere te sien. Ook 'n hoogtepunt. Heerlike stoep en braai-area met hout wat voorsien word. Stoeplig en steakmesse sal 'n aanbeveling wees. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alouette G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alouette G
Gesin met tieners

Rustige plaas atmosfeer.

Oulike huisie langs 'n kabbelende riviertjie. Naby alles. Alles was perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

My kind was mal oor alles, veral die diertjies. Lekker plekkie en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond F
Gesin met tieners

The host was very friendly. Ideal contained yard for our 3 dogs. Enough space for a family of 4.

Nicely decorated inside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet K
Gesin met klein kinders

Heerlik

Vriendelike mense. Ons kinders (en ons) het die diere baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met tieners

Heerlik, rustig en vriendelike mense.

Indien jy in die omgewing moet wees en soos ons die natuur of plaas verkies, is dit jou plek. Mense was baie vriendelik, plekkie baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nico E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great trippie na die Kaap, nie sulke great akkommodasie nie.

Geen platespeler. Kaggel stukkend en lek rook in eenheid. Geen gratis wyn ontvang soos per website nie. Handdoeke is klein en linne is oud. Handdoeke is geruil op versoek. Matraskwaliteit kan verbeter. Langs besige pad op 'n kleinhoewe geleë en nie op 'n rustige plaas soos wat die website sê nie. Koffiekwaliteit nie soos op foto nie. Veiligheid nie na wense nie, oop hek na perseel sonder slotte, met maklike toegang oor heining.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Beste Nico,
Ek is verbaas en hartseer om te hoor dat julle die Ou Stal so negatief beleef het.
Dit is jammer dat jy my geen aanduiding gegee het tydens jul verblyf van jul ontevredenheid nie, anders kon ek van julle griewe aangespreek heten misverstande uit die weg geruim het. bv die platespeler vir julle gebring het ek het dit verwyder op versoek van vorige gaste wat met 'n peuter in die stal gekuier het en bang was dat die kleintjie dit sou beskadig.
Ons bied van Covid tyd af nie meer 'n gratis bottel wyn by aankoms aan nie en dit is ook nie op u kwotasie so aangedui nie.
Julle besoek te midde van een van die ergste storms en oorstromings in ons area, in die afgelope dekade het ons toegangs pad na die plaas erg beskadig en baie vol slaggate gelaat. Dit het tydelik die padgeraas vanaf die Protea baie meer steurend gemaak.
Ek vra onverskoning vir julle ongerief.

Groendraai Accommodation
Chantel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Gesin met klein kinders

Asemrowend en die stilte hemels.

Kinders en my man het dit uiteraard geniet. Dit was eerlik waar beste vakansie ooit. Baie dankie vir die lekker tyd. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaaservaring, naby alles in die Kaap.

Vriendelike mense en jy voel sommer tuis. Baie privaat. Baie netjies. Verblyf was perfek. Ek sal niks verander nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lundi C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lundi C
Gesin met klein kinders

Ek sal die enige tyd die plekkie aanbeveel.

Ons het heerlik gebly by Groendraai. Die eenheid het sy eie privaat tuin en braaigeriewe wat ons geniet het. Die Ou Stal was presies wat ons nodig gehad het vir 'n paar dae se verblyf in Paarl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M
Saam met vriende

Heerlike, rustige naweek weg.

Die vinknes was pragtig skoon, netjies en toegerus. Ons sal weer terug wees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Gesin met tieners

Baie, baie lekker oorslaap en kuier.

Rustig, sorgvry en tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plaasatmosfeer.

Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradwin W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradwin W
Enkelreisiger

Great braai area. Rooms clean with plenty coffee facilities.

Would have been better if there was Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S
Gesin met tieners

Awesome accommodation in lovely setting.

A home away from home! The host was exceptional with the attention to detail very evident - all in all a great stay that met all our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan B

Pleasant and comfortable stay.

Our hosts were very accommodating. The supply of complimentary wood is nice, a cost saver and a bonus. Rates are really fair. Nice place to stay if you want to get a quiet getaway. Perfect for larger groups. Close access to the N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Ons het baie lekker gekuier en ons seuntjie het die diere baie geniet. Sal defInitief weer gaan.

Plekkie was baie gesellig en mense is so vriendelik. Ons seuntjie het die diere baie geniet en het die plaas agtergrond baie geniet. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre B
Gesin met klein kinders

Nodige is alles daar, en braaihout 'n bonus.

Hartlik ontvang, en lekker stil area.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity W
Saam met vriende

Our stay was more than pleasant. We received a warm welcome from our super friendly host, Annene. Her entire family was super friendly. They made our stay very pleasant.

The tranquillity was just what we needed. What a blessed time we had. We enjoyed the walks, exploring the farm and spending time with the animals. Groendraai is really a peaceful place, away from the huzz and buzz of city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelize W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelize W
Gesin met klein kinders

Geen water tydens loadshedding.

Gas geyser was sonder gas gewees een aand. Daar was groot spinnekoppe in ons eenheid. Geen spieël naby 'n kragprop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise M
Gesin met tieners

Netjies, rustig en skoon.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gizelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle M
Gesin met klein kinders

Best of both worlds.

What a blast to enjoy the farm life and still be close to the ocean. The boys and Tessa fell in love. Early morning chicken visits and cuddling of the newborns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Gesin met tieners

Farm atmosphere, central to Paarl, Stellenbosch, Durbanville.

Well priced for what we needed. Owner very friendly and accommodating. Will most definitely see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa F
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Die stilte en rustigheid is 'n bonus. Pragtige omgewing met hartlike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin B
Gesin met tieners

Dit is gerieflik geleë en skep 'n plaasatmosfeer!

Dis moeilik in beurtkrag as daar geen water is nie. Skedules maak dit soms moeilik om in die oggend of aand te sort. Moet 'n alternatiewe plan hê vir water!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig daar en die plek is mooi binne en netjies.

Ek sal mense aan raai as hule rustigheid soek dit is die plek. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretchen A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen A
Saam met vriende

We had such a amazing stay. Will definitely go back and enjoy the beautiful, open yet comfortable, cosy surroundings. Real value for your money.

The welcome reception made our stay even more pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Besigheidsreis

Very relaxing and spacious.

Will definitely use them again when going down to Paarl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgia P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia P
Saam met vriende

We absolutely loved our stay!

Thank you for making our stay so special! This is really a hidden gem. We felt so welcome and loved being on the farm with all the animals. It was also a great value for the money. We would definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza-mari S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-mari S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld. Stil plaasgevoel.

Baie netjiese verblyf, perfekte ligging. Naby N1. Vinknes. Ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus J R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus J R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Die wasbak was foutief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L
Gesin met klein kinders

Awesome place, awesome people, allround awesome.

Best place to stay for family with little kids. Our grandson absolutely loved all the animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharlene S
Gesin met tieners

Very pleasant, quiet, relaxing and enjoyable.

We could relax in nature and just breathe away from the hustle and bustle of city life. I would recommend it if you want to unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharmane M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Baie mooi en netjies.

Ons het heerlik gebly. Alles was netjies en skoon en ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het nie geskroom om te kom help toe ons met die gas gesukkel het nie. Dankie ook aan Anene vir die heerlike beskuit wat ons kon geniet nadat ons Vrydagaand baie laat in die Kaap aangekom het en toe ons, weens omstandighede, nog 'n nag se verblyf nodig gehad het, het sy weereens ingespring en ons gehelp. Baie dankie vir alles en ook 'n pragtige, rustige plaas-ondervinding. Ons sal julle beslis aanbeveel en definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Gesin met tieners

Vriendelike en rustige omgewing.

Lekker plaas-omgewing. Hoewel ons min die die chalets was, is dit goed toegerus met 'n buitekuier-area. Naby geleë aan verskeie toerisme plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karika M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karika M
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

As jy wil afskakel van die stad se geraas. Dan is Groendraai die plek om te wees. Die mense op die plaas is vriendelik. Die atmosfeer rustig. Sal beslis weer daar gaan om af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffrey G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey G
Besigheidsreis

Gemaklik, met alles wat nodig was.

Alles wel, sal hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste F
Gesin met tieners

Rustig, die plaasdiere maak dit baie spesiaal. Eienaar is baie tegemoetkomend en behulpsaam.

Ek sou voorstel om in die lente/somer daar te oor te bly. Kan nogal koud raak en ook daar is 'n plaasdam wat die kinders nie van gebruik kan maak nie. Maar die braai-area was onderdak so was nie te moeilik nie. Daar is 3 labradors op die plaas wat dit ook baie spesiaal gemaak het, veral vir die kinders, soveel so dat hulle sommer in die huis by ons oorgeslaap het. En die eienaar Annene het wonderlike gasvryheid. So as mens rustig wil verkeer met die dieregeluide dan is dit die regte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jehiel C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jehiel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, pragtig

Ek Sal enige en aanraai om hier te bly... Die kuiertjie was veels te kort... Maar was Baie lekker Taniel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing environment with clean accommodation out of the hustle of the city.

Great place to get away and close to be able to visit attractions and wine farms and take a trip to Cape Town by hopping on the highway. Host was really nice and ensured that everything was to our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

From our welcome to our check out our room was beautiful and rustic. The pictures are exactly what your room looks like. Annene is a superb host, we got SMS updates for load shedding in the area, where to have breakfast and a lot of handy information. We will definitely be back! A true hidden gem. Thank you so much for our amazing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Saam met vriende

Baie rustig.

Ons het heerlik daar gebly, dit is baie rustig en 'n mens ontspan heeltemal. Die diere se geluide laat 'n mens voel asof jy op 'n plaas is. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Sal gerus wees daar gaan bly. Dis ook naby winkels en is maklik bereikbaar vanaf die hoofweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke.

Ons het al op baie plekke gebly en Groendraai staan kop en skouers bo almal uit in alle opsigte. Ons kon nie vir beter mense as Ockert en Annene gevra het nie. Ek sal weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danele V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danele V
Gesin met tieners

Plaaswegbreek 30 minute van die stad se geraas af.

Al die ekstras was regtig 'n aangename verassing: 2 bottels wyn, beskuit, moerkoffie, warmwatersakke, meer as genoeg hout. 'n Toer van die plaas om al die diere te ontmoet was ook onvergeetlik. Briljante gasheer en -vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen P

Het aan alle vereistes voldoen.

Groendraai het aan al ons vereistes voldoen en was naby aan die venue van die troue wat ons bygewoon het. Alles was baie netjies en skoon en goed ingerig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Baie skoon met 'n braaiplek.

Baie goeie plek vir ouers en 2 kinders, naby aan Stellenbosch en die Paarl, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Bly julle het lekker gebly. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Groendraai Accommodation
Erna O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker by Groendraai gebly, en sal hulle graag weer besoek wanneer ons in die omgewing is. Hulle is goed geleë, daar is soveel om te doen en sien in die nabye omgewing. Ons driejarige het die diere op die plaas vreeslik geniet, en Annene het ons behoorlik tuis laat voel en met ons op die plaas gestap en als gewys. Die huisie was baie gemaklik en rustig, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viljoen D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, vriendelike personeel en rustig.

Ek wil net noem dat Groendraai my definitief weer en weer sal sien. Wat 'n wonderlike plek en rustig. Ek het rêrig geen klagtes nie. Dan ook baie dankie aan Annene se goeie diens en dat sy ons toegelaat het om bietjie langer te bly die Sondag. Ons dit rêrig baie geniet. Sal julle gou weer sien. Daar is 'n tekort aan niks by Groendraai nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos dit moet wees in die wynland.

Dit was uitstekend. Vriendelik, keurig en perfek vir wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline A
Gesin met klein kinders

Fantasties, ontspannend, gaan weer!

Plek is netjies en stil. Almal is vriendelik, tot die diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Dankie vir die kuier, Pauline. Kom gerus weer.

Groendraai Accommodation
Louis J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J
Enkelreisiger

Heerlik privaat met al die benodighede om lekker te ontspan.

Baie netjies en privaat. Baie sentrale ligging met plattelandse atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyree D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tyree D
Saam met vriende

Cute farmhouse style accommodation.

Love that you can hear the farm animals!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Gesin met tieners

Omgewing pragtig en het baie rustigheid ervaar.

Gasvryheid, rustigheid en pragtige omgewing. Verblyf baie netjies en skoon. Venue baie sentraal geleë gewees vir ons behoefte. Sal enige tyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renche H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renche H
Gesin met tieners

Waarde vir geld, naby besienswaardighede.

Dink ma/pa met 2 tienerseuns benodig 2 kamers. 2 enkelbeddens in sitkamer, waar seuns se klere op hoop lê, laat dit vinnig onnet lyk. Geen hangkas vir seuns, so klere peul uit tas. Maar as jy net in kothuis slaap is dit ook nie 'n te groot probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabelle L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle L

Plattelandse gasvryheid, met baie bederfies in die wooneenheid.

Wooneenheid is baie netjies. Mense is gasvry en laat voel jou dadelik tuis. Wonderlik dat daar geen televisie is nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie E
Gesin met klein kinders

Baie lekker en private verblyf.

Kyk die sterrre. Baie hulpvaardige gashere. Geen probleme gehad nie. Lekker privaat en naby die hoofweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Gesin met klein kinders

Baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Meer as bevredigend!

Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Just stayed the one night, was such a pity. Would've like to stay longer. My kids enjoyed the animals that were there, was peaceful away from the city life. Without a doubt will be back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik.

Was maklik om te boek, was maklik om te kry en was presies wat ons gesoek het tussen die Paarl en Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heila S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs, vriendelike diens, sal beslis weer gaan kuier.

Kan Groendraai beslis aanbeveel, netjiese, skoon verblyf, vriendelike diens, ideaal geleë naby aan Paarl en Stellenbosch. Ouwêreldse sjarme, heerlik privaat, hartlike ontvangs en aangename verblyf teen bekostigbare pryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kommunikasie, gerief, ligging, gasvryheid.

Annene het van die begin af uitstekende reëlings getref en kommunikasie gehandhaaf. Sy het ook later kom kennis maak en bevestig of alles in orde is. Rustige plaas-atmosfeer met alle nodige geriewe. Uitstekende waarde vir geld en baie sentraal geleë. Sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar warm!

Ons het baie lekker gebly. 'n Groot probleem was die hitte. 'n Lugversorger is 'n moet, die waaier maak geen verskil nie. 'n Eenplaatstofie is ook nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoer en voorstelle, Steyn. Julle het ongelukkig die 2 warmste dae nog, die somer getref 42 grade plus. Sterkte vir die jaar.

Groendraai Accommodation
Sophia D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia D
Gesin met tieners

Lieflike plekkie, het dadelik tuis gevoel, sal beslis weer kom.

Ons was aangenaam verras met die plekkie dit het werklik ons verwagtinge oortref. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom. Karoo Huis het alles wat jy nodig het en nog vele meer. Dankie Ockert en Annene, julle kan werklik trots wees op julle plekkie. Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel. Sien julle binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol O
Enkelreisiger

Vriendelik, gasvry en 'n pragtige plek om te bly.

'n Heerlike plek om te bly met alles wat jy nodig het. Bring net jouself en jou klere. Vriendelike mense en 'n lekker atmosfeer wat jou ongelooflik tuis laat voel. Dit maak 'n mens hartseer om te ry. Ek gaan dit baie mis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Gesin met klein kinders

Baie netjies. Voel soos jou huis weg van die huis af.

Pragtige plekkie. Anenne was baie gasvry. Als wat jy nodig het is daar, bring net klere en kos. Dan kry jy nog 'n lekker bottel wyn ook gratis. Sal beslis Groendraai weer besoek as ons Kaap toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn S
Saam met vriende

My verblyf was uit die boonste rakke.

Die wegbreek het my goed gedoen en die omgewing was baie rustig. Ek sal beslis volgende keer weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en baie gerieflik.

Die atmosfeer was rustig. Die huisie se dekor is pragtig en baie goed toegerus. Die ontvangs was vriendelik en ons het die ekstras baie waardeer. Dit is die eerste plek waar ons tuisgaan wat 'n radio het en dit was vir ons 'n aangename verrassing. Daar het absoluut niks kortgekom nie. Ons kon selfs die volgende oggend later bly, wat 'n wonderlike vergunning was. Ons was net jammer dat ons net een aand oorgeslaap het. Daar sou ons nou lekker kon uitspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tesray S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesray S

The loveliest little place!

I don't usually stay away from home but this was the perfect one-night getaway. Great service! Annene was very kind and accommodating. The house had everything I needed. I fell in love with the Karoohuisie to the point of wanting to keep this place a secret! Will definitely be back. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Baie aangename en gasvrye ontvangs. Kombuis goed toegerus wat mikrogolfoond en braaigeriewe insluit, maar 'n tweeplaatstofie om iets in pot of pan gaar te maak sou handig gewees het. Fasiliteit skoon en netjies. Sal aanbeveel dat die hekingang na die eindom verbeter word, die eerste indrukke is belangrik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Almarie E
Gesin met klein kinders

Die stal was pragtig en baie goed toegerus, net jammer ons kon nie stort nie, want water wou nie warm word nie.

Dis prentjie-mooi by Groendraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Jammer vir die ongerief , Almarie.
Ons het die probleem met die geyser opgelos.

Groendraai Accommodation
Chris H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen probleem met verblyf, slegs 2 punte vir veiligheid aangesien die 1 oopmaak venster geen diefwering het nie.

Baie oulike verblyf skoon en netjies, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Saam met vriende

Clean and beautifully decorated.

I recommend Groendraai as we had a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henque H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henque H
Enkelreisiger

'n Perfekte plaasvervanger vir jou eie huis tydens 'n uitstedige besoek.

Alles wat mens benodig, insluitend 'n woef genaamd Goofy wat kort-kort kom patrolleer. Definitief die moeite werd as jy 'n aand in die area moet deurbring. En dan 'n netjiese seleksie wyne ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reanda V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Dit was baie lekker en het lekker gebraai, sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rensa V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rensa V
Saam met vriende

Bevredigende, netjiese verblyf.

Baie aangename en netjiese slaapplek, goed vir besigheidsverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana J
Enkelreisiger

Baie dankie.

Heerlik veilig gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silke H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Silke H
Gesin met klein kinders

Baie netjies, vriendelike eienaars, plaasdiere en baie plek vir die kinders om te hardloop.

Ons het op baie kort kennisgewing plek gekry. Die Karoohuis is gerieflik ingerig. Ons kinders het die plaasdiere en honde baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo V
Besigheidsreis

Cozy.

Lekker verblyf en goed geleë, afhangende van die behoefte. Ongelukkig het ons die eerste aand baie padgeraas beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Puik naweek wegbreek net buite Kaapstad. Baie rustig op plaas, eenvoudig maar volledig toegerus. Dankie Ockert vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean E
Saam met vriende

Relaxed, hospitable, comfortable, friendly, clean and tidy but rustic.

We really enjoyed our stay at the Karoohuis at Groendraai. The friendliness and hospitality shown to us by Ockert and Annene Mans was exemplary. We wanted for nothing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en skoon.

Lekker afgesonder van die stad se gewoel. Netjies en rustig met 'n lekker braaiplek en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaneez K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneez K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groendraai akkommodasie was fantasties, dit is beslis waarde vir geld.

Ek het geen woorde om Groendraai te beskryf nie. Dit is privaat, netjies en veilig. Dit is die perfekte plek vir 'n bietjie detox en weg van die tegnologie. Dit is die ideale plek om tyd met ander te spandeer. Ek gaan beslis weer vir Groendraai bespreek en sal dit vir ander ook aanbeveel. Weereens baie dankie Mnr. Mans en familie vir die akkommodasie by Groendraai. 5 uit 5 vir Groendraai akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is perfek, en die huis was skoon en perfek vir ons.

Ons het die plekkie regtig geniet, en sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n kort wegbreek in die wynlande, eenvoudig, maar gemaklik en rustig.

Het net 'n eenvoudige, bekostigbare uitslaapplekkie vir Valentynsaand in die wynlande gesoek. Vind toe die Karoohuis met alles wat ons nodig gehad het en meer (selde dat ek moerkoffie in 'n selfversorgplekkie sien!). Wat 'n verrassing, ná die vriendelike welkoming is daar toe 'n koue botteltjie JC le Roux en sjampagneglasies met 'n hartjie-motief wat vir ons op die tafel wag! Die mans doen baie moeite vir hulle gaste, en ek sal enigetyd Groendraai aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dee M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en 'n goeie plek om te ontspan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Dee! Ek hoop ons sien julle weer as julle in die Kaap kom kuier!

Groendraai Accommodation
Adri M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adri M
Enkelreisiger

Vir een of twee nagte se verblyf is dit perfek.

Daar is alles in die huisie. Perfek vir die besigheidsreisiger. Bring net jou klere. Ongelukkig sal jy net jouself van tegnologie moet detox. Bring maar die mobiele tegnologie saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Ons het van die plaasatmosfeer gehou en ook die feit dat dit so sentraal geleë is!

Baie dankie aan Ockert en sy span. Christa was ook baie behulpsaam. Ons het regtig baie lekker gebly. Ook van die feit gehou dat dit so sentraal is. Die plek is ook baie netjies. Ook geen tekort aan vuurmaakhout om te braai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Bertus! Kom kuier gerus weer!

Groendraai Accommodation
Danelle J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle J
Gesin met tieners

Skoon en gerieflik.

Hier is alles wat mens nodig het om te herlaai. Lugversorger sal alles mooi afrond. Die vriendelike ontvangs (ook van die honde) was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ockert B

Baie lekker.

Ons het heerlik gekuier, maar die plekkie is nie bedoel vir 4 mense nie. Die beddegoed was nie op standaard nie en kon meer gereeld geruil geword het. Die webtuiste moet dalk ook meld dat daar nie 'n stoof in die eenheid is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Ockert . Ons sal beslis aandag gee aan die kwelpunte.

Groendraai Accommodation
Tom G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom G
Besigheidsreis

Plaasgevoel met beste sonsondergang ooit.

As ek weer in die Paarl-omgewing blyplek soek, bly ek weer by Groendraai, sonder twyfel. Selfs 'n perdjie het die oggend kom hallo sê. Braaigerief maak die plek volledig. Naby aan Butterfly World en menigte ander plekke van belang. Die foto komplementeer nie eintlik die lekker plekkie nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Enkelreisiger

Fantastic, private and safe.

Perfect for what we needed. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Thank you Mariette !!

Groendraai Accommodation
Elze L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elze L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste plekkie en rustige atmosfeer.

Heerlike wegbreek nie te ver van beskawing maar terselfdertyd voel jy verwyder van die gejaag! Goed toegerus met aandag aan detail. Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuretha V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuretha V
Gesin met tieners

Wonderlik! Rus vir jou siel.

Wat 'n wonderlike ervaring. Plekkie mooier as op foto's. Heerlik rustig en veilig gevoel. So lekker gebraai en kuier saam met skoonouers daar. hulle het aan alles gedink en plekkie is heerlik koel. Rustige atmosfeer en sal dalk net 'n afdakkie vir motor wou hê, maar anders was 'n wonderlike ervaring en ons het heerlik gerus en gekuier in die plekkie. Alles was daar wat ons nodig gehad het, en nog meer. Sal aanbeveel vir seker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groendraai Accommodation se terugvoer

Baie dankie Zuretha. Ons is bly julle het dit geniet. Sterkte vir die res van die jaar!

Groendraai Accommodation
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Protea-weg en Eensaamheidspad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da85fbd930ea97053aa6c5e3a659a64b3d6a824d2b9a1bbfcfcd7c5599c2698fe4bd7423fe6f8e67e18d260368484a19308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 C/o Protea Road en Eensaamheids Road Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.790640864108 18.859657056592