Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Stal

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Die Ou Stal
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan J K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J K
Saam met vriende

Lekker plek en aangename mense om by te bly.

Sentraal, veilig, bekostigbaar en vriendeliek mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien H

Vriendelike Zastron-gasvryheid ervaar.

Stal is beslis geskik vir familie van 4. Ons was 3 volwassenes en 1 kind en het steeds gemaklik geslaap. Ou Stal is vindingryk in 'n oulike woonstel verander. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was net vir een nag daar.

Een baie netjiese plek met veilige parkering. Goeie beddens met ruim kamers en kombuis. Ruim stoep om lekker te kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C
Gesin met tieners

Vrienderlike mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Gesin met tieners

Baie lekker rustig.

Baie lekker oornag. Baie rustig en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable

We enjoyed a peaceful stay and the beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker ruim en in 'n stil deel van die dorp. Laaste 400m is grondpad. Jou stoep kyk uit oor die gasheer se tuin en hulle honde kom kuier vir jou. Die kar het in 'n motorhuis oornag.

Die warmwater druk is laag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Gesin met klein kinders

Gerieflik en rustig.

Vriendelik ontvang en skoon, gerieflike verblyf. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina H
Gesin met klein kinders

Good stay, Annetjie is great.

The hosts are very friendly. We stayed in the red room and it was very spacious and clean. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick G
Gesin met tieners

Batterye herlaai.

Die Ou Stal is net die plek om jou lang reis see toe te onderbreek en jou batterye te herlaai. Gerieflik, veilig en omring deur pragtige berge. Ontdek gerus die kleiner dorpies, dit sal jou verbaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Besigheidsreis

Vriendelike mense, ontvangs was puik en warm geslaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D
Besigheidsreis

Baie goed, dankie.

Baie goed vir 2 werkers dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

My ratings above say it all.

The owners were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave K
Besigheidsreis

Spacious and clean. Highly recommended place to stay.

Fantastic place to stop over. Clean and spacious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim en skoon. Hoogs aanbeveelbaar.

Fantastiese plek om te bly. Skoon en ruim.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Na 'n lang dag op die pad en 'n pap band was dit heerlik om in 'n skoon en netjiese plek te slaap. Vriendelik ontvang deur die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en netjiese verblyf in Zastron.

Baie dankie vir die gasvryheid en netjiese skoon kamer. Geen stad se geraas nie, baie lekker. Sal enige een aanbeveel om daar oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizane M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M

Heerlik gebly, baie oulike plekkie!

Pragtige uitsig en 'n lieflike stoep om om te kuier. Nie veel om te doen in Zastron nie, maar ons het lekker gebly en is baie vriendelik verwelkom. Die restaurant op die dorp kan definitief aanbeveel word, ons het heerlik geëet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Een stel handdoeke per persoon vir die hele naweek. Moes self gaan toiletpapier koop. Word aangedui as bed en ontbyt, maar geen ontbyt beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Friendly and affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Netjies en skoon.

Diens was baie vriendelik. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nienke S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nienke S
Saam met vriende

Friendly people, quiet environment.

Nice stay in the Eastern Free State.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stef S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stef S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Reis terug na die verlede.

Het baie lekker gebly, gasvry en netjies. Dit was 'n persoonlike ondervinding om ná ongeveer 55 jaar weer in jou opgroeihuis te oornag. Baie dankie, Ou Stal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Besigheidsreis

Comfortable.

After a long drive from Pretoria this is the kind of rest I needed. Unit was clean, neat & warm. The area is very quiet leading to a nice quiet night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik.

Na 'n lang rit van Pretoria af was dit presies die tipe rus wat ek nodig gehad het. Die eenheid was skoon, netjies en warm. Die area is baie stil en die nag was ook stil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G
Saam met vriende

Baie baie lekker, gerieflik en rustig.

Die Ou Stal is 'n pragtige plek. Dit is baie huislik en laat mens tuis voel. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en die kamers is mooi en gerieflik. Pragtige uitsig van die stoep af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 38, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyYmExMmYzLTQwYmQtNDJhOC04ZTEzLTRhOGMyM2YyYzEzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 38 George Street Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.307003439775 27.080506235361