Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ou Wingerdstok

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marynastraat 25, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Ou Wingerdstok is in Hennenman, sowat 30 km vanaf Welkom geleë.

Verblyf word in 6 en suite-kamers en ‘n basiese selfsorgwoonstel gebied. Elke kamer het ‘n yskassie, TV, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Die Ou Wingerdstok
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lambert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • Marynastraat 25, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Gaste dink Die Ou Wingerdstok het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marynastraat 25, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8HwrQrAwX8efscLWmDPRyBYAQqV4G1ryUf8HqOQAbx68XTCbNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 25 Maryna Street Hennenman 9445 Vrystaat 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -27.96896368932 27.024180582838
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem