Die Papierhuisie
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 27, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Die Papierhuisie is 'n ruim selfsorghuis vir 'n groep of gesin van 14 gaste in Hondeklipbaai.
Die huis het 6 slaapkamers wat 4 badkamers met baddens en storte deel. Drie van die kamers het dubbelbeddens, 2 kamers het 'n dubbel- en 'n enkelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Gaste word versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en ontspan in die sitkamer.
Die Papierhuisie is 1 km van die strand af en bied verskillende rotspoele en getypoele om te verken. Ander doendinge sluit visvang, fietsry en 4x4-roetes in die omgewing in. Gaste kan ook die Dog Stone, die Aristea Skeepswrak, Spitfire Rock en die Hondeklipbaai-vuurtoring besigtig.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Papierhuisie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gimnasium
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Plot 27, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Hondeklipbaai Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 27, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom