Moorreesburg Akkommodasie by Die Pastorie Kothuis | LekkeSlaap
+7
+7

Die Pastorie Kothuis

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 5, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Pastorie Kothuis is in Moorreesburg en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Dit het ook 'n wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.

Daar is heerlike braaigeriewe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Pastorie Kothuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Die Pastorie Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tuinstraat 5, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Pastorie Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 5, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281b366fa0e2c78d00198b1baf37727fa90b8e38a06f12d627da005d8cf2a348b5716565646cfe0e5e8fb7b887d2bb91fbf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 5 Tuin Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.159066899427 18.659758428334
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za