Hartenbos Akkommodasie by Die Peens Vakansiehuis | LekkeSlaap
+5

Die Peens Vakansiehuis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rylaan 3-weg 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Peens Vakansiehuis is in Seemeeupark, Mosselbaai, en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Peens Vakansiehuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rylaan 3-weg 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 8)
was R1 800
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rylaan 3-weg 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc87U0Bekkxac1d44YFyNzhO2ZyjEwLRCn9ZfGPXFJIvgkoXheB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 350  per nag (plek vir 8) 6 Rylaan 3 Road Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.134780036986 22.0938768728
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za