Parow Akkommodasie by Die Peperboom | LekkeSlaap
+12

Die Peperboom

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Die Peperboom is in 'n stil buurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is net 16 km van die Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Die woonstel is in 'n rustige en goed versorgde tuin en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed en die tweede kamer is ingerig met 1 enkelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware, eetgerei, 'n drukkoker en braaipan. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke wat gerangskik is rondom 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Weber-braai is beskikbaar op versoek.

Die Peperboom is net 200 m van die Panorama Medi-Clinic en Panorama Onkologiesentrum af.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Peperboom sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 76 resensies vir Die Peperboom
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Peperboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 160
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 4 persone) 76 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za