Die Pienkstoep Gastekamer
Beskrywing
Die Pienkstoep Gastekamer is 'n fraai gastehuis in die bekoorlike dorp, Albertinia. Dié gastehuis is bekend op die dorp en het die perfekte ligging naby wynplase, 'n natuurreservaat, strande en die naaste kusdorpies met allerlei winkel.
Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer met 'n en suite-badkamer. Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale (124 TV-kanale en 101 musiekkanale) tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die eenheid word daagliks skoongemaak.
Daar is 'n koffiewinkel op die perseel waar gaste 'n heerlike ontbyt of ligte maaltyd kan geniet. 'n Motorhuis wat sluit is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.
Besienswaardighede in die omtrek sluit die Klein Karoo-wynroete, voetslaanroetes, gholfbane, natuurreservate, die Albertinia Museum en die House of Aloes in.
Slaapplek
'n Bespreking by Die Pienkstoep Gastekamer sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Gedeelde DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Die Pienkstoep Gastekamer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |