Die Plaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Plaas is 'n selfsorghuis in die wildreservaat in Marlothpark. Dié dorp is 'n gewilde oorslaapplek vir toeriste wat op pad is na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek. Gaste wat hier oorslaap mag dalk net 4 van die Groot Vyf raaksien.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n solderarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die solder het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n hoekbad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei, en die leefarea het 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 10. Daar is braaigeriewe in die lapa. Die lapa lei na 'n swembadarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaanroetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Plaas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 6 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za