Duynefontein Akkommodasie by Die Plaashuis by die see en Melkboksie | LekkeSlaap
+51

Die Plaashuis by die see en Melkboksie

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Die Plaashuis by die see en Melkboksie
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Petru E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru E
Saam met vriende

Effektief en waarde vir geld.

Ons en Bella viervoet hond is gul ontvang. Tot 3 bakkies vir Bella en 'n pakkie treats. Goeie waarde vir geld. Niks om oor te kla nie. Dankie Elouise en Roeleen. Julle ontvangs was hartlik. Baie lekker gebly.

Simon D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D
Saam met vriende

Stayed at Melkboksie.

Good value for money at this compact flat. There are two bedrooms. Slept three people comfortably.

Chante C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante C

Beste plek vir familietyd.

Ons het Kersfees by die plaashuis gevier hierdie jaar en dit was voorwaar een van die beste kuiers wat ons al ooit gehad het. Ons was baie vriendelik verwelkom deur die Fuls-gesin en het 'n toer deur die huis gekry en vinnig baie welkom gevoel. Die verhitte swembad was een bederfie wat ons terdeë geniet het asook die bederfies op elkeen se bed. Ons sal beslis die huis aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker rustige vakansie wil geniet!

Anita G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G
Saam met vriende

Uitstekend vir oornagverblyf.

Ons het lekker gebly omdat daar twee kamers was. Dankie.

Christine B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Gesin met klein kinders

Neat, clean, safe!

We enjoyed a pleasant one night stay in Melkboksie, yes it's compact but has everything you need, bedding is comfortable and clean towels provided. DVDs and board games provided and we loved the welcome cappuccinos and chocolates on our pillows.

Marinda H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda H

Vir die prys was dit aanvaarbaar.

Ons het by die melkboksie gebly. Daar was nie inligting, aanwysings (was ons eerste besoek aan Melkbosstrand,) waar die naaste strand was nie of winkels, asook geraas in die aande van die swembad af. Die TV-skerm vir DVD gebruik was nie gebruikersvriendelik nie.

Die Plaashuis by die see en Melkboksie's terugvoer

Goeie voorstel oor die inligting, want die voetpad na die strand is nogal weggesteek. Ons maak 'n klein pamflet. Nogmaals jammer oor die swembad geraas. Ons is besig om ekstra klankdigting aan te bring.

Die Plaashuis by die see en Melkboksie
Tiffaney S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffaney S
Gesin met klein kinders

Ons naweek was fantasties!

Kinders het die swembadarea geniet en was mal oor al die diere wat hulle kon sien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our weekend was amazing!

Kids enjoyed the pool area and they loved seeing all those animals.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeanne-marie D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne-marie D

Netjies en veilig.

Netjies en alles byderhand. Badkamer uitleg nie aanvaarbaar - "health & safety risk" - wonder net of dit op bouplanne goedgekeur is. Higiëne veral in badkamer kan afgeskeep word, omdat alles so beknop daarbinne is - skoonmaak proses is 'n uitdaging.

Die Plaashuis by die see en Melkboksie's terugvoer

Die badkamer uitleg is nie veel anders as baie van die klein woonstelle in Melkbostrand nie.

Die Plaashuis by die see en Melkboksie
Redewaan W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Redewaan W
Gesin met tieners

The Melkboksie only provides accommodation - this is not a holiday venue.

We were under the impression we would have access to the swimming pool - this was not the case, we needed to walk/drive to the beach for a swim. The pool, apparently, is reserved for the bigger venue - Die Plaashuisie. There was also no access to WiFi - the passwords left in the Melkboksie did not work. The contact number left in the house was not of the person who actually serviced this venue, so it took two phone calls to do anything, including checking in.

Die Plaashuis by die see en Melkboksie's terugvoer

Hi Redewaan,

Thank you for your feedback.

We are really sorry you misunderstood the info on the web site. We have amended it to avoid any further confusion.

Regards,
Management

Die Plaashuis by die see en Melkboksie
Mandy A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy A

Family fun ideal for big group with kids.

We all enjoyed the laid back feel. Explaining what a video machine was to my 10 yr old was priceless. The indoor pool ensured endless fun. Feeding time of the animals with Aunty Annie was an anticipated event. Even though it was inconvenient at times having someone coming through the house. But we had an amazing time and the pros definitely outweighed the cons.

Die Plaashuis by die see en Melkboksie's terugvoer

Glad you had such a good time. Annie comes through the back yard gate so as to avoid entering the house. Only when requested by guests would she enter the house.

Die Plaashuis by die see en Melkboksie
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-laan 7, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlzQuh1pajB6lzNl5UCiqqxr8qCWrbZOdUiZQ8pLsheXUNfTUun?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 7 Atlantic Avenue Duynefontein 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.6942252 18.4457328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za