Oudtshoorn Akkommodasie by Die Rietjie | LekkeSlaap
+13
+13

Die Rietjie

  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 89, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Rietjie is 'n bekoorlike kothuis in Oudtshoorn tussen 'n groot verskeidenheid uitstekende restaurante in die area. Dit is ideaal geleë sodat gaste maklik kan stap na die dorp se besienswaardighede.

Die kothuis is perfek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n goed toegeruste kombuisie. Die badkamer beskik oor 'n stort, toilet en handwasbak. Al die beddens het donsduvets en elektriese komberse vir daardie koue wintermaande. Daar is ander geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oudtshoorn is die grootste dorp in die Klein-Karoo en staan bekend as die mekka van die volstruisboerdery-industrie. Die ander hoofbesienswaardigheid in Oudtshoorn is die Kangogrotte, wat kilometers ver strek onder die kalksteenkoppies en met pragtige kristal-strukture spog.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Rietjie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Die Rietjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Baron van Reede-straat 89, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Rietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 89, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMTEzMjIzLTgyNTktNDEyZS05NmM4LTRiN2UyZDZmZWI5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 89 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.5843599 22.20382
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za