Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Rolbos Loxton Guest Cottage is aan die buitewyke van Loxton in die Bo-Karoo. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n houtkothuis met 2 slaapkamers langs 'n oop park wat met ou denne- en peerbome omring word. Dis ook langs 'n stuk land wat vir landboudoeleindes gebruik word.

Elkeen van die 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Daar is 1 badkamer met 'n toilet, 'n stort, en 'n wasbak, asook 'n oopplan-kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Die sitarea het 'n kaggel wat ideaal is vir koue wintersaande en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, gasstoof en 'n oond. Die etenstafel het sitplek vir 4. Gaste kan op die buitedek ontspan en kyk hoe die son sak. Daar is ook 'n braai-area onder die dek.

Daar is oorgenoeg parkeerplek en 'n dam wat as die swemplek dien op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Rolbos Loxton Guest Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Die Rolbos Loxton Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Rolbos Loxton Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7083454c74337c6cc6b93c17fe4149e7ce71ac18e470d0a06eb13c93c7042c0776c3d304dbe039abb30748cc5e7598583c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.475723436411 22.349388024645