The Red Door / Die Rooi Deur

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Red Door is 'n privaat selfsorg-enkelwoonstel in Somerset-Wes wat ideaal is vir 2 gaste.

Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en lugversorging. Daar is 'n kombuis met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas en al die nodige toebehore. Verder is daar ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die woonstel is op dieselfde eiendom as die privaat hoofhuis geleë, maar dit het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien. Let asb. daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie, want die eienaars het self 2 vriendelike honde op die perseel.

The Red Door is ongeveer 5 km vanaf die Strand se hoofstrand, Vergelegen Mediclinic, 18 km vanaf Stellenbosch en 45 km van Kaapstad af, so dis die ideale oornag- of wegbreekplek naby al die nodige geriewe. Dit is veral ideaal vir die besigheidsreisiger wat sy/haar eie gerief wil hê of vir mense wat geliefdes in een van die naby geleë hospitale het en nie te ver elke dag wil reis vir besoektye nie

Die eenheid is rolstoelvriendelik.

Slaapplek

'n Bespreking by The Red Door / Die Rooi Deur sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Red Door / Die Rooi Deur gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za