15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
De Rust Akkommodasie by Die Rooi Deur Kothuis | LekkeSlaap
+29
+29

Die Rooi Deur Kothuis

5 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag (vir 7 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooplaan 25, De Rust , 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Rooi Deur Kothuis is 'n bekoorlike, historiese kothuis in De Rust - 'n ouwêreldse Victoriaanse dorp op die Roete 62. Die kothuis is pragtig opgeknap en smaakvol gemeubileer om 'n gerieflike wegbreek te verseker.

Die kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 'n kind, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n kinderbed. Die ander slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede slaapkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, etenstafel met sitplek vir 6 en kooktoebehore toegerus. Die kothuis spog met 2 leefareas waarvan 1 'n kaggel het. Daar is ook 'n ingeboude braai, buite-etenstafel, vuurput, gratis WiFi en parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis.

Die tuin spog met 'n lieflike uitsig op die Swartbergreeks. Besoekers aan De Rust kan besienswaardighede, soos restaurante, wynplase, historiese besienswaardighede, voetslaan- en bergfietsroetes, kunsgalerye en 'n rits natuurlike besienswaardighede in die omgewing geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Rooi Deur Kothuis sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Die Rooi Deur Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hooplaan 25, De Rust , 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Rooi Deur Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 350
Vanaf R1 148
per nag (vir 7 persone)
was R1 350
Vanaf R1 148
per nag (vir 7 persone)
was R1 350
Vanaf R1 148
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooplaan 25, De Rust , 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288e1f5b410e346dae3602ce7a743b01df32ec04997fa2bf5e39d3ba5237553192f02e48a310e6934f31c011369e71c52733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 350, nou Vanaf R1 148  per nag (vir 7 persone) 5 5 1 5 25 Hoop Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.491616710618 22.535436152115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za