Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rooi Granaat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Rooi Granaat is in Fauresmith geleë en bied gerieflike verblyf vir oornaggaste en besoekers aan die dorp.

Gaste kan tussen 3 kamers, die Bloukamer, Ateljee en Rooskamer en Kinderkamer, kies of die Tjoklit- of Werkswinkel-eenhede bespreek.

Die Bloukamer en Ateljee-kamer het elkeen 'n dubbelbed en driekwartbed of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Die Ateljee het ook 'n privaat sonkamer met 'n TV, DStv en 'n DVD-speler.

Die Rooskamer en Kinderkamer beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer, stoep en tuin.

Die Tjoklit- en Werkswinkel-oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 tot 6 gaste en het dubbelbeddens en enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Linne en handdoeke word voorsien en daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en maaltye word op versoek voorsien en word in die eetkamer of op die stoep wat oor die tuin kyk bedien.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Sommige van die eenhede word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Die Rooi Granaat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Gaste dink Die Rooi Granaat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASJP6xdkKQURdxj1PCH47qRYHtqQgVFhfTqONtPKmCYI8QIjxbG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 2 Voortrekker Street Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.749876092139 25.32148720734