Die Rooi Granaat
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hongerblomstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Rooi Granaat is 'n gerieflike eenheid in Vanrhynsdorp. Dit is die ideale oornagplekkie tydens die blommeseisoen.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het ook 'n TV met DStv.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Vanrhynsdorp is op die blomroete geleë en ná 'n goeie winterreën tussen Augustus en September is dié area met veldblomme bedek. Gaste kan die Latskay Radiomuseum of die Kokerboom Kwekery besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Rooi Granaat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hongerblomstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Rooi Granaat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanrhynsdorp Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hongerblomstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom