LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Rooihuis | LekkeSlaap
+88

Die Rooihuis

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Die Rooihuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nic S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S

Moderne, goed ingerigte huis met baie spasie.

Groot, moderne huis met die nodige sekuriteit en veilig omhein. Elke kamer is baie mooi uitgerus en die en suite-badkamer vir elke kamer is 'n baie groot plus vir 'n groot groep. Nabye ligging van die nuwe winkelsentrum is ook 'n voordeel. Ronel (gasvrou) is baie behulpsaam en reageer vinnig op enige navrae en het ook goeie inligting verskaf van restaurante en besienswaardighede in die omgewing.

Die Rooihuis's terugvoer

Hi Nic, dankie vir die goeie terugvoer en dankie dat julle die huis in so goeie toestand gelos het.
Ronel het gesê dat julle baie aangename gaste was.
Louisa

Die Rooihuis
Wiekus P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus P
Saam met vriende

Uitstekende diens en oulike blyplek.

Nikki se ontvangs en opvolging was uitstekend. Hierdie is werklik n interessante en oulike plek, sal beslis weer daar gaan bly. Goed toegerus ook!

Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 163, Sandbaai, Hermanus, 7240, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD1C1MjTdavnGFkLqwegYZlfdUWXMTvNpcaPkh5Drj1HpfLWo0g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 163 Piet Retief Crescent Sandbaai 7240 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.426495 19.202269
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!