Franskraal Akkommodasie by Die See Huis | LekkeSlaap
+12
+12

Die See Huis

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 119, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die See Huis is 200 m van die strand af in die stil kusdorpie Franskraal geleë.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Al die slaapkamers en die badkamer is op die grondvloer. Gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke voorsien.

Die oopplan-leefarea en ten volle toegeruste kombuis is op die eerste vloer. Laasgenoemde is toegerus met 'n stoof, oond en yskas-vrieskas. Die sitarea het gerieflike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en 'n ingeboude braaiplek. Onthou asb. om jou eie DStv-dekodeerder saam te bring.

'n Minimum van 3 nagte moet bespreek word.
Tydens Desember/Januarie moet 'n minimum van 14 nagte bespreek word.

Slaapplek

’n Bespreking by Die See Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Die See Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cilliers-straat 119, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die See Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 119, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYzQ2OWY4LTUzZWItNDUyMy04MWM2LTA4MjM1NWQxNzcyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 119 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.605889 19.399159
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za