Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Seehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastingslaan 33, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 600 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Die Seehuis is in Leisure Bay aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en dit bied gehalteverblyf vir die hele gesin. Die huis spog met 180°-uitsigte oor die see en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en geriewe geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het en daar is slaapplek vir 12 mense in totaal. Die huis het ook 3 badkamers en linne en beddegoed word voorsien.

Verder is daar 2 kombuise in die huis. Een is toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die tweede een het 'n mikrogolf en wasmasjien. Verder is daar ook 4 yskaste, en 'n ysmasjien. Die huis het ook 2 leefareas en 2 eetkamerareas met oorgenoeg sitplek. Daar is braaigeriewe op die eerste vloer met buitemeubels. Boonop is daar ook 'n pooltafel vir ekstra vermaak in die onderste huis. Vier of minder mense sal outomaties kwalifiseer om helfte van die huis te huur.

Daar is beskutte parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel agter 'n hek met 'n slot, met nog parkeerplek in die tuin.

Daar is verskeie strande stapafstand van die huis af, so dis die perfekte plek om vakansie te hou saam met die familie.

Die tarief sluit 'n skoonmaakdiens 3 maal per week in. Die huis het ook 'n moderne alarmstelsel wat gekoppel is aan die plaaslike sekuriteitsdienste wat op hul beurt weer gekoppel is aan die Port Edward-polisiestasie. Die strate van Leisure Bay word deur 'n sekuriteitsmaatskappy gepatrolleer met vinnige reaksievoertuie en sekuriteitswagte met gholfkarretjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Seehuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Die Seehuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • Hastingslaan 33, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Die Seehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastingslaan 33, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtfJ5Gmxu99VjL0eDwihk0ENCmfl3B7jBlQZVUYfnUMgSvA7aKU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 12 mense 4 5 1 4 33 Hastings Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -31.028436023215 30.238755047321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem