Golden Mile Akkommodasie by Die Seester | LekkeSlaap
+14
+14

Die Seester

Selfsorg
  • Vanaf R2 175 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markussingel 14, Lampiesbaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Seester bied selfsorgverblyf in 'n Weskus-vakansiehuis met 3 slaapkamers in Lampiesbaai. Dit is 1 km van die Goue Myl-strand af.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 7 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 'n tripelstapelbed met 'n enkelbed bo en 'n dubbelbed onder, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Daar is ook 'n braai-area buite. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel en stoele in die kombuis. Linne en badhanddoeke word voorsien en die huis het DStv en WiFi.

Die vakansiehuis is 3,4 km vanaf Shelley Point Spa, 15,8 km vanaf Paternoster en 49,1 km vanaf Langebaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Seester sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Markussingel 14, Lampiesbaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 175
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 175
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 175
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markussingel 14, Lampiesbaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARuVEt48MXQW3QHsOYeXIXABokDLZhBEJ8pVlcw74SBbBv0wsze?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 175  per nag (plek vir 7) 14 Markus Crescent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.725463732893 17.962034719077
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za