Die Skilpadjie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Lize-ann V - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful and comfortable.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hi Lize-ann
I'm so glad you guys enjoyed staying at Skilpadjie and we are looking forward to seeing you again.
Wilma
Flip V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier en die Weskus geniet.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Flip
So bly julle het ook ons uitsig en eenheid geniet.
Sien gou weer.
Wilma
Cornelia V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en als was netjies en skoon, en goeie waarde vir geld.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Cornelia.
Was heerlik met julle hier. Uile so spesiaal en so nou en dan kom kuier hier 'n bokkie ook. Snoek tyd die beste. Kom kuier gou weer. Liefde groete
Wilma en Okkie
Linda V - Des 2023
Algehele gradering
Al ons verwagtinge oortref.
Ej S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Ej,
So bly julle het 'n heerlike rusvakansie by ons gehad. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Wilma
Verushka L - Nov 2023
Algehele gradering
Wegkom wegkruip plek.
Gert J - Nov 2023
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar bly.
Sharon M - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties, alles wat jy nodig het is daar.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Sharon
So bly julle het julle tyd by ons geniet en dat my beskuit julle harte gewen het. Kom kuier gou weer.
Liefde
Wilma
Jana G - Okt 2023
Algehele gradering
Absolute waarde.
Die Skilpadjie se terugvoer
So bly julle eerste keer in St Helenabaai was n heerlike ondervindig en dat ons kon bydrae dat julle lekker kon bly en kuier. Kom kuier gou weer ons wag vir julle.
Groete
Wilma an Okkie
Andries V - Sep 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Andries
Was heerlik met julle hier.
Bly julle het julle tyd by ons geniet. Ons streef daarna om ons gaste se tyd by ons rustig en genotvol te maak. Sien gou weer.
Wilma en Okkie
Johanna J - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, gerieflik en pragtig toegerus.
Die Skilpadjie se terugvoer
Baie dankie Johanna. Bly julle het julle tyd by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Seënwense
Wilma
Mariette V - Aug 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het in jou eie woonstel en baie sentraal geleë.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Mariette
Bly julle het lekker gebly. Ja ons so sentraal en het julle nooit gesien nie. Julle het wêreld omtrent verken. Beurtkrag gaan ons nie onder kry nie. Groete Wilma
Anwar V - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflik. Rustig. Baie leker.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Anwar
So bly julle het julle tyd by ons geniet. Sien uit na julle volgende kuier.
Seënwense
Wilma
Marion E - Jul 2023
Algehele gradering
Salig.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Marion
Dit was heerlik met julle hier. So bly julle het die tyd hier geniet
Kom beleef die blomme prag volgende keer.
Groete
Wilma
Julia T - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, baie stil in die aand, mooi uitsig.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Julia
Julle het vir ons lieflike sonskyn weer gebring en blomme floreer. Ek het sout en pepper in eenheid gesit lyk asof gaste daai deel vergeet. Bly julle het verblyf geniet.
Groete Wilma
Elumpie E - Jul 2023
Algehele gradering
Warm gasvryheid, rustig en ontspanne.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Elumpie
Was heerlik met julle hier gewees. Kom kuier gou weer.
Liefde
Wilma
Wilma M - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect getaway place for 2 people.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hi Wilma
So glad you guys enjoyed your stay. We are looking forward to see you guys again.
Love
Wilma
Jeanette Z - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Jeanette
Was heerlik gewees met julle hier. Net dankbaar dat julle mooi weer gehad het. Dankie vir jou mooi resensie. Laat mens altyd goed voel. Seënwense. Wilma
Ria B - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties. Baie lekker. Wonderskoon.
Die Skilpadjie se terugvoer
So bly julle het julle tyd by ons geniet. Altyd lekker om te hoor as gaste gelukkig hier weggaan. Hoop ons sien julle gou weer.
Seënwense. Wilma
Toni-anne R - Mei 2023
Algehele gradering
We are still here and it is phenomenal, the best Guest House I have ever stayed in. The attention to detail and personal touch are awesome. It is spacious and comfortable with an awesome view of the harbour from our veranda. Wilma and Okkie are the perfect hosts!
Die Skilpadjie se terugvoer
Hi Toni-ann
Thanks for the positive review. Heart warming to know that your guests enjoy their stay. Hope to see you guys again.
Okkie and Wilma
Jaco M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Jaco
Bly julle het dit hier geniet. Ons hoop om julle gou weer hier welkom te laat voel.
Seëninge.
Wilma
Elizna L - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige hawe-uitsig.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Elizna
So bly julle het julle tyd by ons geniet. Altyd lekker om te hoor as gaste gelukkig is en die mooi uitsig indrink. Hoop ons sien julle gou weer. Wilma
Karen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Karen
Was heerlik met Pretorianers hier by ons. Bly julle het lekker gekuier en gerus. Sien gou weer.
Liefde
Wilma
Willem P - Feb 2023
Algehele gradering
Eienaar baie gasvry en aangename mense.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Willem, dit was heerlik met julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Okkie en Wilma
Ben H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Ben
Was heerlik met julle hier gewees. So bly julle het dit geniet en ons kyk uit na julle volgende kuier.
Okkie en Wilma
Bredell V - Feb 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel!
Die Skilpadjie se terugvoer
Bredell, so bly julle het dit geniet. Julle moet verseker weer kom. Tyd was net te kort gewees. Seënwense vorentoe. Okkie en Wilma
Nick Y - Jan 2023
Algehele gradering
St Helena harbour views to die for.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hi Nick, thanks for your positive review. It was nice meeting you. May you have lots of blessings and hope to see you again. Wilma
Blanche M - Jan 2023
Algehele gradering
We enjoyed it wish we could stay longer.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Blanche
Altyd heerlik met julle hier. Voel al soos familie. Hoop ons sien julle gou weer.
Seënwense
Wilma
Ilza V - Jan 2023
Algehele gradering
Wilma was so behulpsaam, mooiste uitsig en rustige atmosfeer. Alles wat jy nodig kan kry is in die plek.
Leanika H - Des 2022
Algehele gradering
Lekker cosy plekkie.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Leanika, dit was heerlik met julle hier gewees. Net te kort. Hoop ons sien julle gou weer daar uit die Noord Kaap. Kersgroete,
Okkie en Wilma
Susan R - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Die Skilpadjie se terugvoer
Liewe Susan en Wimpy. So bly julle het dit hier by ons geniet. Glo ons sien julle in die toekoms weer. Seënwense en voorspoed vir 2023. Wilma van Aswegen
Deon H - Nov 2022
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hi Deon, we serve to please. Hope to see you guys again. Okkie and Wilma
Josie B - Sep 2022
Algehele gradering
Puik.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Josie
Dankie vir julle mooi resensie. Dit was heerlik met julle hier gewees. Ons hoop om julle eendag weer te sien. Voorspoed en seënwense.
Wilma van Aswegen
Christa D - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitspan plek.
Die Skilpadjie se terugvoer
Liewe Christa,
Baie dankie; so lekker om te hoor as gaste dit geniet het.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Seënwense,
Wilma
Monica P - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend, Wilma is die beste.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Monica
Dankie vir jou mooi resensie. Dit was heerlik met julle hier. Ons twee het so lekker gesels. Jammer dit was so kort hoop ons sien julle gou weer. Geniet res van julle reis. Wilma
Michael H - Aug 2022
Algehele gradering
A pleasure to stay here.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hi Michael
Happy to know you guys enjoyed your stay at The Skilpadjie. Hope to see you again.
Wilma
Celeste K - Jul 2022
Algehele gradering
Die plekkie is pragtig en goed ingerig. Ek het niks ekstra nodig gehad nie.
Die Skilpadjie se terugvoer
Dit was heerlik met jou hier, Celeste. So bly jy het dit geniet en sien jou gou weer.
Wilma
Blanche M - Jun 2022
Algehele gradering
Just what we needed.
Die Skilpadjie se terugvoer
Dit was weereens heerlik met julle hier Blanche. Hoop ons sien julle gou weer.
Wilma
Piet V - Mei 2022
Algehele gradering
Beste, mooiste, netjiese, mooi uitsig akkommodasie.
Die Skilpadjie se terugvoer
Piet,
Dankie vir julle pragtige resensie. Ons sien geweldig uit om julle weer hier te ontvang en weet ons gaan nog 'n lang pad saam loop.
Seënwense, Okkie en Wilma.
Petro R - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en pragtige uitsig!
Die Skilpadjie se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi opsomming van Die Skilpadjie Petro. Dit doen my hart goed as ek gelukkig gaste kan groet.
Hoop ons sien julle weer en mag die res van die jaar vir julle baie seëninge inhou.
Rudi F - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf met mooi uitsig.
Die Skilpadjie se terugvoer
Dankie vir julle mooi beskrywing van Die Skilpadjie. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Adre M - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende uitsig en heerlike rusplek.
Die Skilpadjie se terugvoer
Beste Adré
Dit was heerlik met julle hier gewees. Ek is so bly julle het julle kuier geniet.
Dankie vir mooi resensie en hoop ons sien julle gou weer.
Wilma
Erna B - Feb 2022
Algehele gradering
Die beste besluit was om Skilpadjie te kies!
Die Skilpadjie se terugvoer
Hi Erna
Dit doen my hart goed as my gaste dit so baie geniet. Sien uit na julle volgende kuier.
Liefde
Wilma
Inus J - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Die Skilpadjie se terugvoer
Inus dit was heerlik met julle hier en so spesiaal dat julle jul 16de huweliks herdenking hier kon vier.
Sien uit om julle weer hier te verwelkom. Seënwense.
Wilma
Pieter V - Jan 2022
Algehele gradering
Gul ontvang, als skoon en netjies gevind, die plek ruik heerlik.
Die Skilpadjie se terugvoer
Ek is so bly julle het julle tyd by ons geniet Annalize. Hoop om julle gou weer te sien.
Wilma
Carin W - Jan 2022
Algehele gradering
Puik diens en waarde vir geld.
Mark T - Jan 2022
Algehele gradering
Good, comfortable, great view, relaxing environment.
Die Skilpadjie se terugvoer
Baie dankie Mark vir julle mooi oorsig. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Wilma van Aswegen
Riaan V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike stilte.
Die Skilpadjie se terugvoer
So bly julle het die tyd by ons geniet Riaan. Dis altyd so lekker om te weet ons gaste voel tuis en wil nie weer ry nie. Sien julle gou weer.
Peter H - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike tyd in St Helenabaai gehad.
Die Skilpadjie se terugvoer
So bly julle het julle verblyf by ons geniet. Dankie vir die mooi resensie en ons hoop ons sien julle gou weer.
Louis B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en bevredigend.
Die Skilpadjie se terugvoer
Beste Louis
Ek is bly julle het 'n aangename bedryf gehad. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete en seënwense
Wilma van Aswegen
Chris B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam. Vriendelike gasvrou wat jou dadelik laat tuis voel.
Lees meerJohan M - Aug 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste selfsorgeenheid met 'n pragtige uitsig op die see.
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Johan
Dit was heerlik met julle hier. So bly julle het lekker gekuier en ja die uitsig is maar net so mooi. Hoop ons sien julle gou weer en dankie vir die mooi resensie.
Seënwense,
Wilma van Aswegen
. . - Jul 2021
Algehele gradering
Really enjoyable
Die Skilpadjie se terugvoer
Beste Gerda,
Dit was heerlik met julle hier by ons.
Altyd lekker om sulke vriendelike gaste te huisves en veral omdat jul 'n verjaarsdag hier kon vier. Hoop ons sien julle gou weer.
Okkie en Wilma
Jodi-lauren D - Jun 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay at Die Skilpadjie. Wilma provided everything we needed and the place was very cosy. Thanks Wilma!
Die Skilpadjie se terugvoer
Hi Jody,
So glad you guys enjoyed your stay.
Hope to see you again. Stay safe.
Wilma
Chantal S - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Die Skilpadjie se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie Chantall. Heerlik om te hoor dat julle, julle verblyf by ons geniet het.
Hoop ons sien julle gou weer.
Hillary T - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker uitrusplekke. Die uitsig en stilte is goed om te herlaai. Was nie spyt oor ons keuse.
Lees meerDie Skilpadjie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie
dis altyd.lekker om te hoor my gaste geniet dit by Die Skilpadjie. Ons hoop ons sien julle gou weer
Liefde groete
Wilma
Deon V - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging, kyk uit op die hawe.
Die Skilpadjie se terugvoer
Beste Deon
Dankie vir jou pragtige positiewe resensie. So bly julle het julle verblyf so geniet. Alles wat ek doen is uit my hart en wie geniet nou nie 'n bederfie nie. Voospoed hoop ons sien julle gou weer.
Wilma
Rene B - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Die Skilpadjie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie René. Dit was so 'n plesier om julle hier te verwelkom. Hartlike maklike mense wat net die mooi in 'n mens uitbring. Hoop ons sien julle gou weer.
Madelein V - Apr 2021
Algehele gradering
Een van die lekkerste plekkies wat ons nog in gebly het.
Die Skilpadjie se terugvoer
Dankie Madelein, so bly julle het heerlik gekuier en dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Wilma
Louise W - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful view, cosy and private flat, very spacious with everything you’ll need.
Lees meerDie Skilpadjie se terugvoer
Hi Louise
Thanks for the lovely positive comments. Was wonderfull to have you guys here. Hope to see you again soon.
Wilma
Pieter S - Des 2020
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die hele opset en ambiance, regtig 'n baie rustige en aangename rusplek as jy vir 'n hele paar dae gaan bly.
Lees meerDie Skilpadjie se terugvoer
Beste Pieter,
Was heerlik met julle hier by ons. Baie spesiaal dat jy jou verjaarsdag ook hier kon vier. Ons sal regtig aandag gee aan n groter yskas alhoewel ons vries fasiliteit het vir mense wat lank kom vakansie hou. Hoop ons sien julle weer gou.
Okkie en Wilma
Annamarie S - Nov 2020
Algehele gradering
'n Baie goed toegeruste kamer en heerlike stoepie om op te ontspan.
Die Skilpadjie se terugvoer
Beste Annamarie,
Dankie vir julle positiewe resensie. Altyd heerlik om te hoor as ons gaste hulle geniet het en lekker ontspan het. Hoop ons sien julle gou weer.
Seënwense,
Wilma
Steyn O - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties
Die Skilpadjie se terugvoer
Hallo Dalena,
Ag baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet en ons hoop ons sien julle gou weer.
Wilma
Drienie V - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflike uitsig.
Die Skilpadjie se terugvoer
Beste Hanno,
Baie bly dat julle dit by ons geniet het en dat alles na julle smaak was. Kom besoek ons weer as julle die Weskus verken.
Weskus groete,
Wilma van Aswegen
Chanté D - Jan 2020
Algehele gradering
Asemrowend! Wonderlik! Fantasmagories!
Die Skilpadjie se terugvoer
Beste Chanté
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly julle het julle kuiertjie by ons geniet en ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Weskus groete,
Okkie en Wilma
Rentia D - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlike, rustige verblyf gehad.
Die Skilpadjie se terugvoer
So bly julle het julle tyd by ons geniet. Dis altyd heerlik om gaste hier te verwelkom wat as vriende ons verlaat. Hoop om julle gou weer te sien.
Karen M - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lieflike uitsig.
Die Skilpadjie se terugvoer
So bly julle het dit geniet Karen. Hoop ons sien julle gou weer. Kom besoek ons gerus met blomme tyd en wanneer die snoek loop dis n belewenis. Voorspoed vir 2020.
Zelda D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike ontspannende naweek in die Weskus.
Lees meerDie Skilpadjie se terugvoer
Beste Zelda en Henry,
Ek is so bly julle het julle kuiertjie by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te sien. Ek is so jammer Okkie se gewoel het julle gepla, nou sal hy vir my luister om net ook bietjie later te slaap. Hy sukkel met dit.
Wonderlike feestyd vir julle en voorspoed vir 2020.
Okkie en Wilma
Gerhard S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, bekostigbaar en great mense.
Die Skilpadjie se terugvoer
Gerhard en Onita so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Dankie vir die positiewe resensie en ons sien uit na julle volgende kuier.
Okkie en Wilma van Aswegen
Virginia D - Sep 2019
Algehele gradering
Value for money, great hospitality.
Die Skilpadjie se terugvoer
Baie dankie, so bly om te weet julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Wilma en Okkie van Aswegen
Barry V - Sep 2019
Algehele gradering
Well equipped, tidy, clean, beautiful view and helpful and friendly hosts.
Die Skilpadjie se terugvoer
Barry, thanks for the positive review.
Good news Barry there is a lovely light over the table. Hope to see you back again.
Wilma and Okkie
Joswin P - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik. Baie rustig en eienaars baie vriendelik.
Die Skilpadjie se terugvoer
Thanks for the positive review Joswin. So glad you and your wife enjoyed your stay. We are looking forward to see you and your wife again.
Van Dyk J - Mei 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Die Skilpadjie se terugvoer
Yvonne en Johan dit was heerlik met julle hier. Bly ons is as vriende uit mekaar. Sien julle gou weer.
Wilma
Craig B - Feb 2019
Algehele gradering
A brilliant relaxing weekend getaway with magnificent ocean views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Briljante ontspanne naweekwegbreek met manjifieke uitsigte.
'n Huis weg van die huis af. Ons het baie welkom gevoel en sal definitief terug wees vir 'n tweede besoek. Alle geriewe was buitengewoon netjies en die uitsig is absoluut asemrowend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Skilpadjie se terugvoer
Dear Craig,
Thank you for the positive review. We are looking forward to your next visit.
Wilma van Aswegen
Thinus S - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Skilpadjie se terugvoer
Thinus
Dit doen ons harte goed om te weet julle het dit so geniet by Die Skilpadjie. Ons sien uit na julle volgende besoek. Nogmaals dankie vir julle positiewe terugvoering. Het gesien julle geniet die nuwe braai area baie.
Groete
Wilma
Die Slilpadjie
Alisia N - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, netjies, mooiste uitsig, veilig en sommer net lekker!
Lees meerDie Skilpadjie se terugvoer
Alicia baie dankie vir die positiewe kommentaar en ja dit was so heerlik om julle as gesin hier welkom te heet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Wilma van Aswegen
Die Skilpadjie
Monique C - Des 2018
Algehele gradering
A relaxing and restorative holiday.
Die Skilpadjie se terugvoer
So glad you guys enjoyed it. Feel free to visit us again.
Wilma van Aswegen
Die Skilpadjie
Shani C - Des 2018
Algehele gradering
A wonderful place to stay.
Die Skilpadjie se terugvoer
Thanks for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay. We hope to see you again.
Wilma van Aswegen
Die Skilpadjie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Marinda M - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, aangename gashere en pragtige ligging.
Die Skilpadjie se terugvoer
Beste Marinda,
So bly julle het Die Skilpadjie geniet. Dit was n voorreg om julle hier te verwelkom en ons hoop ons sien julle gou weer.
Die Skilpadjie
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deo Gloria-straat 18, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom