Die Skooltjie
-
Voorkeurvennoot
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Skooltjie is op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dié historiese eko-toeristebestemming is die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo en bied 'n rits Steentydperk-besienswaardighede, rotskuns, dinosourus-fossiele en argitektoniese style.
Dié bekoorlike eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n dagbed vir kinders of vir 2 volwassenes. Die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n Dover-stoof, yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en basiese kookgerei toegerus. Op die stoep is daar 'n braai-area met 'n lieflike uitsig oor die plaas. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die Karoo Nasionale Park besoek. Daar is verskeie inheemse bok- en voëlspesies en dis 'n veilige hawe vir die hoogsbedreigde swartrenoster en oewerkonyn. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en historiese toere in.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Skooltjie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Skooltjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom