Prins Albert Akkommodasie by Die Stal | LekkeSlaap
+10
+10

Die Stal

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R940 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Stal, Nuwestraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die stal is 'n ouwêreldse, knus selfsorghuis in Prins Albert. Dit is 57 en 59 Mark Street se oorspronklike stal- en koetshuis, vandaar die naam. Dit is 'n losstaande huis en die perseel het 'n afsonderlike ingang vanaf Nuwestraat.

Die huis het 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied verblyf aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die eenheid is dus ideaal vir 'n klein gesin. Daar is 'n en suite-badkamer, wat oor 'n stort, wasbak en toilet beskik.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas, ketel en mikrogolfoond. Daar is 'n etenstafel met 4 stoele in die kombuis. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n sitarea met braaigeriewe buite. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die Stal is sentraal geleë en stapafstand van alle geriewe.

Indien jy op soek is na verblyf vir 'n groot groep van tot 12 mense, kan 57 en 59 Mark Street en Die Stal as 'n geheel bespreek word, aangesien die 3 eenhede aan mekaar skakel. Vra asb. jou agent hieroor, indien jy 'n kwotasie vir dié opsie verlang.

Kom geniet 'n egte Karookothuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Stal sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Die Stal
Netheid
3.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Die Stal, Nuwestraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Stal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R940
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R940
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R940
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Stal, Nuwestraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZjJmMDFlLTRkYWEtNDdhZS1hN2IxLWZhNGQ3YmI5Y2JiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (vir 3 persone) 7 5 1 5 Die Stal Nuwe Street 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.227620211053 22.029128819704
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za