Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal Cottage

Die Stal Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en is smaakvol versier. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oondjie en 'n paar kaste met ander toebehore toegerus. Die sitkamer het netjiese sitplek en daar is 'n kaggel wat ook as 'n braai-area gebruik kan word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 5, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA240f927d4a93ed8d3ea23b509fc883619eabfdd3399e98a61e835e762352c7ff4c739f1f36f285b5eb61875b5fe7c488c517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 140 5 1 5 5 Republiek Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.40079655433 20.660648345947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem