Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoep

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat 17, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Die Stoep is 'n pragtige Karoo-styl plaashuis met Victoriaanse detail wat uit 1860 dateer. Dit is een van die eerste huise wat in Calitzdorp gebou is. Daar is 'n groot onderdakstoep reg rondom die huis met 'n hele paar deure wat daarna lei. Die huis het Oregon-vloere en skuifvensters met luike. Die luike word steeds gebruik om die temperatuur van die huis te reguleer.

Die plafon is hoog, die mure van modderbaksteen en daar is hortjies, dus is die huis koel in die somer en warm in die winter.

Die plaashuis het slaapplek vir 10 gaste in 3 slaapkamers. Perkallinne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer, Volstruis, het 'n koninggrootte-bed, stapelbed, kas en 'n spieëltafel. Die tweede slaapkamer, Springbok, het 'n dubbelbed, kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié kamer lei via die kroeg na die binnehof. Die derde slaapkamer, Meerkat, lei na die onderdakstoep, en het 'n dubbelbed, kas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die eetkamer. Daar is 'n aparte badkamer met 'n toilet, wasbak en uitstekende stort-oor-bad.

Die ruim eetkamer is in die middel van die huis en het sitplek vir 10 gaste. Die sitkamer het 'n kaggel, TV met Netflix en 'n HiFi. Die sitkamer lei na die stoep. Die kombuis het gesellige sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, koffiemasjien, stoompot, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en glasware. Daar is ook 'n braairooster, tang en potjiekos-potte.

Die kombuis lei na die binnehof aan die een kant en die kroeg aan die ander kant. Daar is 'n muur reg om die binnehof, en ook ingeboude sitplek en 'n vuurpit. Gaste kan hier na die sterre kyk. Die huis het 'n onderdakbraai- en onthaalarea. Ander geriewe sluit 'n alarmstelsel, WiFi, sekere DStv-kanale, en parkeerplek op die perseel in.

Daar is 'n ideale plek vir sterrekyk langs die plonspoel in die tuin, asook 'n onderdak-sitarea buite by 'n Dover-stofie.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Stoep sluit in:

Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Die Stoep
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Pretorius-straat 17, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Stoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat 17, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36b0f8d59bba67f5dbe6357184c4754c0cae3c0ee0487cab46c2ea858cc4502e159d449a053257cac58359c8e2bbc725161a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 10 mense 18 5 1 5 17 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.53301750484 21.688370259292