Die Tarentaal

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Tarentaal is in Wingate Park in Pretoria en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante, hoofweë en geriewe.

Verblyf is beskikbaar in 'n enkelwoonstel op 'n residensiële perseel. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien.

Die kombuis is met 'n induskiestoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, kookgerei en eetgerei toegerus. Wasgeriewe is ook beskikbaar.

Verder is daar 'n slim-TV, WiFi, privaat braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Tarentaal sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Tarentaal gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R430 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false