LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Toekoms | LekkeSlaap
+10

Die Toekoms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorhoede Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Toekoms skuil op 'n plaas 5 km vanaf Caledon. Die plaas is in die Overbergstreek geleë naby wingerde, woude en die rotsagtige kuslyn.

Dié afgeleë kothuis beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n sitkamer met 'n ingeboude braai vir koue aande. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort en 'n bad in die badkamer. Die sitkamer het 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders.

Die kothuis maak van sonkrag gebruik en daar is aangewese kragpunte waar gaste selfone en skootrekenaars kan laai. Daar is ook 'n gasstoof en gasgeiser in die kothuis. 'n Kontinentale ontbytmandjie is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Toekoms sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Voorhoede Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorhoede Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmmwhL4GToEczBGy0xte8WDdIIfSyc99CCcESJW2aIZNfIwU31W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) Voorhoede Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.223979098122 19.477098791109
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!