Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuinhuisie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Die Tuinhuisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bronwyn F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very warm and comfortable.

Very warm and comfortable in the cold, wet weather. The host is an amazing host and made sure we had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Thank you for choosing Die Tuinhuisie, Bronwyn. Trust you will come to explore more passes in our area so you can visit again.

Die Tuinhuisie
Garth J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Garth J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Secure, spacious and very welcoming hostess.

Absolutely fine for an overnight stay. The accommodation was spacious enough with good facilities for self-catering. The security system makes one feel safe, but when there is load shedding, the internal system is noisy and disturbs one's sleep. The hostess is very friendly and most helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Garth, glad you chose Die Tuinhuisie.

Die Tuinhuisie
Jurgens S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S
Besigheidsreis

Heerlik en rustig.

Die plekkie was silwerskoon met alles wat 'n mens benodig. Vriendelike diens. Veilige parkering. Baie dankie. Ek sal graag weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Jurgens, dankie dat jy Die Tuinhuisie gekies het vir jou verblyf. Bly ons kon jou akkommodeer. Wanneer jy weer in ons area werk, kom loer gerus weer in.

Die Tuinhuisie
Wilma S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met vriende

Heerlike, ontspanne oornag!

Die Tuinhuisie laat mens voel jy is tuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Dankie dat u Die Tuinhusie gekies het, Wilma. Bly jul het tuis gevoel en kon uitrus alvorens jul jul reis verder aangepak het.

Die Tuinhuisie
Heila P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en mooi omgewing. Baie tuis gevoel en heerlik warm geslaap.

Pragtige omgewing, rustig met uitsig oor die berge en goeie eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Heila, dankie dat jul Die Tuinhuisie gekies het. Ek is bly jul kon die omgewing ook so bietjie verken. Hoop ons kan jul weer in die toekoms huisves

Die Tuinhuisie
Elné S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elné S

Netjies, skoon, veilig en mooi.

Die Tuinhuisie was skoon, veilig, mooi en gasvrou is baie vriendelik en help waar sy kan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Elné, dankie dat jul Die Tuinhuisie gekies vir jul verblyf. Vertrou dat ons jul weer sal kan huisves vir jul Gymkhana geleenthede.

Die Tuinhuisie
Magriet B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen restaurant.

Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Magriet, dankie dat jul ons plek gekies het. Ongelukkig is ons op die platteland nie bederf met restaurante nie en die plaaslike koffiewinkels en eetplekkies is Sondae toe. Groete, Amanda.

Die Tuinhuisie
Barry D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation.

Die Tuinhuisie is very neat and clean and had everything that we required for our overnight stay. Amanda went out of her way to ensure that we were comfortable, safe and happy. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Barry, was lovely meeting you and your wife. Thank you for choosing Die Tuinhuisie for your overnight stay. Hope the trip to Port Alfred was enjoyable. Hope to see you soon again.

Die Tuinhuisie
Shayne T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amanda is a wonderful host. Die Tuinhuise is perfect for an overnight stay.

The cottage was more than adequate, clean, neat and a lot of attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Dear Debbie, thank you for choosing Die Tuinhuisie. I am glad that you enjoyed your night with us. Hope to see you again soon.

Die Tuinhuisie
Sherrill W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherrill W
Saam met eggenoot / lewensmaat

For an overnight stop it was great.

Suited our needs as a stopover very well. Had all basic requirements, and many plug points. Great value for money, but it is not a weekend getaway venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Dear Sherrill,
We're glad that you chose us as a stopover. Hope to see you again.

Die Tuinhuisie
Agnes J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely surprise. Best value for money.

Die Tuinhuisie exceeded our expectation. Thank you for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Agnes, I am so pleased to hear that you enjoyed your stay. You were lovely guests and I do appreciate the feedback. Hope to see you soon again. Take care.

Die Tuinhuisie
Jacobus D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay.

Host is very friendly and helpful, the place is spotlessly clean and comfortable. I can recommend the house any time, we found a local butcher, Andrews Meats, run by Karel that sells excellent meat, biltong and dry wors. Also highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Dear Jacobus ,glad that we could have been of help to you and that you chose Die Tuinhuisie for your stay in Elliot.
Please come visit Elliot again - Andrews Meat always have biltong ready!

Die Tuinhuisie
Ankie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang, alles was netjies en gemaklik ingerig.

Behalwe die aangename voorsiening van sakkies koffie, tee en suiker, sowel as 'n houer met beskuit, was daar 'n lekker verrassing in die yskas: klein houertjies sap, joghurt, melk, gebottelde water. Daar is 'n wegneemete plek net om die draai, baie gerieflik wanneer jy ver gery het! Aangesien ons Sondag daar was, was dit spesiaal om die diens in die kerk daar naby by te woon - tweetalige powerpoint vergemaklik sake vir Engelssprekendes. Ons sal graag weer hier oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Liewe De Klerk egpaar. Dit was heerlik om u te ontmoet. Dankbaar dat julle ons gekies het en ons omgewing geniet het. Kom kuier gerus weer!

Die Tuinhuisie
Jan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was net vir een oornagting daar.

Hierdie plek was maklik te krij. Eigenaresse was baie vriendlik en behulpsaam. Ons beveel hierdie plek sterk aan. Elliot is baie stil en vanaf hierdie plek kon ons die omgewing mooi verken. Die pad naar die Barkly Pass is baie goed met pragtige vergezigtes. Ons het hom somaar twee keer gerei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Kom kuier gerus weer! Dis juis ons natuurskoon wat ons sielsvrede gee

Die Tuinhuisie
Marthinus S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle benodigdhede was beskikbaar, geen klagtes.

Smaakvol toegerus. Die kar se alarm het gedurende die nag afgegaan, ons het nie baie gerus gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Tuinhuisie se terugvoer

Marthinus.
Ek is baie jammer dat u ongerus gevoel het weens u motoralarm. Alhoewel die eenheid n paniekknoppie het wat aan n sekuriteitsfirma gekoppel is, was daar in die 15 jaar wat ek die gebou besit nog geen inbrake in die area of blok nie. Soos die tendens is, is voorsorg vir my belangrik en daarom dat die omheining en elektriese motorhek aangebring is. Indien u weer van my fasiliteit gebruik maak in die toekoms, onthou die noodnommers op die yskas of kontak myself.

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ek vertrou dat die reis van u reis na wense verloop het.

Groete,
Amanda

Die Tuinhuisie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dampierstraat 16, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVS4TJSBKm3xQ9zsEtC9jDebXE7sjLZSbRCsyXHrULV5A10sfMm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 16 Dampier Street Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.33336 27.84883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem