Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Uilhuisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Dasklipweg, Uitkyk Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Uilhuisie is net 12 km van Porterville af geleë, op die Uitkyk Plaas aan die voet van die manjifieke Olifantsrivier-bergreeks. Die Uilhuisie bied 'n prentjiemooi plek om te ontspan en asem te skep.

Dié afgeleë en rustieke selfsorg-eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Onderlakens en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n braai op die stoep.

Die water wat in Die Uilhuisie gebruik word, is fonteinwater uit die berg. Dis soms baie winderig hier en ander kere baie warm.

Die Uilhuisie is net die plek as jy wil kom afskakel van die stad se gedruis! Dis stil en eenkant met pragtige sonsondergange en die natuurskoon om jou.

Daar is ook 'n slim-TV in die huisie. Netflix is reeds opgelaai op TV. Daar is WiFi by die Uilhuisie.

Kom en geniet die stilte wat die Uilhuisie bied! Die dam is tans vol, ideaal vir swem en visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Uilhuisie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 70 resensies vir Die Uilhuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Jaar gelys 7

Ligging

  • Dasklipweg, Uitkyk Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Uilhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Dasklipweg, Uitkyk Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71fe570935067f8b2d5c2199c31f5fbfe9f8c659f14acec4b4b6789cdee46fefa4a4c9eafe5a307ea7302609ed6d18086c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 70 5 1 5 Dasklip Road Uitkyk Farm 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -32.92023150787 19.022612035242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem