Gordonsbaai Akkommodasie by Die Uitsig | LekkeSlaap
+25
+25

Die Uitsig

30 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boundary-weg 54, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Die Uitsig is in die hawedorpie Gordonsbaai in die Weskaapprovinsie van Suid-Afrika en is naby die Strand.

Verblyf beskik oor 2 eenhede en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n dubbelbed, klerekas, plafonwaaier, bank, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, yskassie, mikrogolf en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Haardroërs is op versoek beskikbaar.

Let asb. dat beide eenhede via trappe bereik word en gaste het gedeelde toegang tot 'n stoep.

'n Parkeerplek op die perseel is vir elke gastekamer beskikbaar.

Dié eenhede is op die noordoostelike hoek van Falsbaai, sowat 50 km vanaf Kaapstad en bied die ideale geleentheid om Gordonsbaai en die omliggende omgewing te verken.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Die Uitsig
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Boundary-weg 54, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boundary-weg 54, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPJ4IvMTNDWHqruG2MsKejFgDwDP1SMMgueHWcoGhE3XnJiR3eH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 54 Boundary Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.158462350917 18.882088959217
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za