Gordonsbaai Akkommodasie by Die Uitsig | LekkeSlaap
+25

Die Uitsig

30 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Die Uitsig
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shaun M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly service. Nice clean room.

Friendly people await you when you arrive. Very lovely location and ideal views.

Kobus V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Pragtige uitsig, vriendelike diens en gerieflik geleë.

Gerieflike blyplek, baie netjies met 'n pragtige uitsig. Naby aan winkels en strand geleë. Vriendelike en goeie diens. Beslis 'n plek wat ek weer sal gebruik.

Martie E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en skoon. Baie dankie, sal dit beslis aanbeveel.

Die uitsig was wonderlik. Net trappe het ons gevang, uitputtend.

Natasha S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die beste uitsig en rustige atmosfeer.

Julian W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n wonderlike ervaring, sal dit beslis aanbeveel.

Beslis die moeite werd!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was a great place with great experience, would recommend it definitely.

Definitely worth it!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Deljon K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deljon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die view elke oggend en saans is die beste.

Die plek laat jou rustig verkeer en die stilte is die beste ooit.

Lizelle V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste, puik, uitstekend.

Ons het baie welkom gevoel by Die Uitsig, 'n pragtige plek en baie vriendelike ontvangs gehad. Die Uitsig is skoon en regtig die naam sê alles. Die Uitsig is regtig die plek om te bly as jy rustigheid en vrede om jou geniet. Die Uitsig is asemrowend. Die eienaars van Die Uitsig is wonderlike, vriendelike mense en maak jou verblyf regtig baie aangenaam. Baie dankie weereens.

Marilu N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilu N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige gemaklike verblyf.

Dit was vir ons die ideale verblyf met alle geriewe en fantastiese uitsig en ligging.

James S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig vanaf die kamer is asemrowend.

Johan was besonders hulpvaardig en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Dankie.

Lesliejade K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesliejade K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Dit was 'n lekker ervaring. Asemrowende uitsig, baie vriendelik, sal hierdie verblyf beslis aanbeveel aan enigiemand wat wil wegbreek. Dankie weereens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Breathtaking view.

This was a great experience. Spectacular views, very friendly, would definitely recommend this accommodation to anyone wanting to break away. Thank you once again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wendy D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed. Die trappe het my ondergekry. Maar ek het dit geniet.

Die trappe het my ondergekry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was good.the stairs got to me..but i enjoyed it.

The stairs was getting to me.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pierre O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre O
Enkelreisiger

Lekker gebly. Awesome uitsig.

Lekker gebly met awesome uitsig, sal aanbeveel.

Amanda C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, rustig.

Net wat ons nodig gehad het. Die gasheer is vriendelik, hulpvaardig en hou ons op hoogte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful view, peaceful.

Just what we needed. Host is welcoming, helpful and kept us informed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marzanne H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sal Die Uitsig aan enige iemand aanbeveel! Skoon, netjies, gemaklike, wonderlik. Sal enige tyd weer soontoe gaan! Mense ook vreeslik vriendelik.

Ingrid P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig is die ideale plek vir stilte en waardering vir die skoonheid van die natuur.

As jy van die platteland is sal jy dit baie geniet. Pragtige omgewing, vriendelike eienaars en die mooiste uitsig.

Cecelia H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Gordonsbaai is 'n plek wat jy aan vriende kan toeskryf as 'n plek waar jy nie geld sal mors nie. Dis tops en uit die boonste rakke.

Dries V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Pragtige ligging. Baie gasvrye eienaars. Goeie waarde vir geld.

Berenice B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, asemrowende uitsig en rustige atmosfeer.

Die eienaar was verskriklik bedagsaam en die verblyf was perfek net soos ek my dit voorgestel het. Ek sal definitief weer die gastehuis besoek, alles was perfek.

Marina B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met vriende

Die beste uitsig ooit, of dit berg of see is wat jy soek, die naam pas perfek by dié plek.

Ek en my vriendin het 'n fantastiese tyd by "Die Uitsig" deurgebring. Die plek is privaat, "cosy", netjies, romanties, rustig en nog baie dinge. Ek sal dit definitief weer wil besoek.

Michelle P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en mooi gastehuis.

Ons het baie lekker gebly! Asemrowende uitsig en baie vriendelike eienaars. Ons sal definitief weer daar kom bly!

Marco S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief een van die top plekke om 'n mens se vakansie te spandeer!

Ek sal definitief die uitsig aanbeveel vir almal, dit is 'n amazing plek en die eienaars is baie gasvry. Maar die beste van alles is die view. Al wat ek kan se is wow. Ek gaan definitief weer gou terugkom.

Stefan D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik in ALLE opsigte.

Dankie vir al die bederfies. Was heerlik. Dankie vir puik en vriendelike diens. Personeel 100%.

Malinda D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Uitstekend!

Baie goed georganiseerd. Diens was puik. Plek was puik. Het Kersboompies baie waardeer, dit het baie huislik gevoel. Baie tevrede.

Talita K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is asemrowend!

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is netjies, mooi uitgerig, uitsig is ongelooflik, area baie rustig en veilig, mens word vriendelik ontvang. En dis lekker privaat. Perfek vir 'n wegbreeknaweek vir 2. Sal verseker weer van Die Uitsig gebruik maak.

Theo D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Enkelreisiger

Dit was voorwaar 'n baie aangename ervaring om by Die Uitsig te bly. Heerlik stil met 'n ongelooflike uitsig oor Valsbaai en die omliggende berge!

Die Uitsig is 'n baie spesiale bestemming vir iemand wat graag stilte en pragtige natuurskoon wil geniet, en tog binne bereik van die mooi strandgebied van Gordonsbaai wil wees. Gaste word met gasvryheid ontvang en bederf met gerieflike akkommodasie. Die selfsorg-eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n welkome wegbreek uit 'n gejaagde daaglikse roetine.

Charmaine S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was wonderlik. Ek sal enige een aanraai om die uitsig te gaan bewonder.

Ek wil vir Johan en sy lieflike vrou baie baie dankie se vir hulle gasvryheid. Dit is die plek om te ontspan en om van al jou stres ontslae te raak ... die seelug het ons goed gedoen in daardie twee dae en die uitsig was asemrowend. Ons het darem nog tyd gehad vir 'n lieflike romantiese uitstappie ... baie baie dankie Johan. Ons sal weer daar kom rus wanneer die stresvlakke hoog raak.

Brian H - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese uitsig! Sal beslis weer gaan!

Ek sal die uitsig enige tyd aanbeveel. My eggenoot kan nie genoeg praat oor die wonderlike uitsig vanaf die balkon nie. Johan is baie vriendelik en behulpsaam en laat jou regtig tuis voel.

Sannette M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sannette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustige area.

Baie dankie, Die Uitsig was baie skoon en netjies. Niks het te kort geskiet nie: baie gasvry en ons het welkom gevoel. 10/10 vir julle plekkie!

Douw K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw K
Saam met vriende

Baie aangenaam, uiters behulpsaam.

Die verblyf was baie goed en gerieflik.

David V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uitsig en vriendelike diens, maar nie bedoel vir selfsorg nie.

Het baie lekker gekuier. Die diens van die paartjie was baie vriendelik. Die plekkie was baie skoon en hulle het baie moeite gedoen.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boundary-weg 54, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPJ4IvMTNDWHqruG2MsKejFgDwDP1SMMgueHWcoGhE3XnJiR3eH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 54 Boundary Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.158462350917 18.882088959217
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za