Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Vette Vis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Die Vette Vis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elma D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek.

Lekke visgevang, maar kort skadu by dam. Ek wil die hele dag kan visvang en nie net voor of na sonopkoms of -ondergang nie. Dit is 'n oulike plekkie, maar lugversorging is nodig in die area. Sonkrag is fantasties, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda C
Gesin met klein kinders

Our home away from home. Very cosy and fully equipped!

Ongelooflik lekker en jy hoef nie bekommerd te wees oor kragonderbrekings nie, die eienaar het voorsorgmaatreëls in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was lekker om te sien dat die kinders dit ook geniet het. Dit was 'n goeie idee van julle om bietjie vroeër te kom vir die verjaarsdagvieringe. Sien julle gou weer.

Die Vette Vis
Shane E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane E
Gesin met klein kinders

Lekker plek vir hengel en rus, baie gerieflik vir 'n gesin.

Die huis het alles wat mens nodig het, pragtige dam-uitsig, lekker bordspeletjies. Die dishwasher, wasmasjien en tumble dryer is 'n lekker aanwins. Dit is ook 'n goeie plek vir visvang, baie vis en troeteldiere is welkom. Die hengel area is baie naby die huis gelee en daar is ook 'n boot launch area. Sal vir seker weer hier besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit is heerlik om te sien hoe gaste ons fasiliteite geniet. Geluk met die goeie vangs. Hoop ons sien julle gou weer.

Die Vette Vis
Gerhard B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met vriende

Baie netjiese plek. Kuier lekker by braai area.

Baie lekker gebly. Mense is baie vriendlik. Sal weer daar gaan bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Ysters soos julle is altyd welkom hier by Die Vette Vis. Net 'n vreugde om julle te ontmoet.

Die Vette Vis
Charne O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne O
Gesin met tieners

Net 'n plesier gewees.

Baie netjies, dam en ander plekkies reg by mens. Alles tot jou beskikking wat verblyf aanbetref. 'n Definitiewe moet gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge is oortref.

Die eienaar is baie vriendelik. Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak. Ek het Vrydag deur Oranjeville gery. Ons visvang klub het ons senior liga die naweek gehad en ek het verblyf op kort kennisgewing nodig gehad. Ek het op die plek afgekom en op versoek was hy beskikbaar. Ek is bly ek het die juweel ontdek. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak as ek slaapplek nodig het vir die visvang by die Vaaldam. Of selfs 'n naweek saam vriende of familie hier deurbring. Die huis is op die oewer en daar kan lekker gevish word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was heerlik om julle vriendelike paartjie te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle met die volgende kuier te verwelkom.

Die Vette Vis
Chris M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek. Gerieflik, netjies en mooi uitsig oor die water.

Aangename gasheer. Alles wat 'n mens nodig het in die huis. Lekker braai-area op die stoep. Baie bordspeletjies om almal besig te hou. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie goed om te hoor dat julle die akkommodasie en al die bordspeletjies geniet het. Sien julle gou weer.

Die Vette Vis
Cherilee K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherilee K
Gesin met klein kinders

My stay at Die Vette Vis was excellent.

Very warmly welcome and we had been given the assistance we needed. great service's. Thank you. Die Vette Vis family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

So nice to meet you and the family. You are always welcome.

Die Vette Vis
Dorothy S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S
Gesin met klein kinders

Beautifull, peaceful and the house is equipped with everything you need.

We really enjoyed our stay, and we will go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Thank you for your visit. See you soon.

Die Vette Vis
Tanja K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja K
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, home away from home.

Andre is baie vriendelik en behulpsaam, die huis het alles wat mens nodig het, pragtige dam-uitsig, lekker bordspeletjies. Die dishwasher, wasmasjien en tumble dryer is 'n lekker aanwins. Sal verseker weer Die Vette Vis besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was heerlik om te sien hoe julle die dam geniet het op die jet-skis. Sien julle gou weer.

Die Vette Vis
Therapon G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therapon G
Gesin met tieners

Very good accommodation.

It is a good experience for us and especially for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

It was wonderful to welcome you again, hope to see you soon.

Die Vette Vis
Tansin H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tansin H
Gesin met klein kinders

Excellent.

We had loads of fun and opted to stay another night. Very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

We are so glad that you enjoyed your stay. See you again soon.

Die Vette Vis
Carol W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol W
Gesin met tieners

Absolutely amazing.

From Day 1 we had a fantastic stay. The peace and quiet are amazing. The accommodation is top class, clean, tidy a home away from home. The grounds are always kept in excellent condition. Owner Andre has upgraded the solar system which allowed us to not be phased in any way with load shedding. I would recommend Die Vette Vis any day. We will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was heerlik om julle weer te verwelkom. Baie geluk met julle uitstekende vangste, veral die monster babers en groot karpe. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Die Vette Vis
Samantha G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha G
Gesin met klein kinders

Peaceful and made it feel like home.

We had an excellent and restful stay. The property is neat and tidy and its very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

We are glad that you enjoyed your stay with us. Looking forward to you next visit.

Die Vette Vis
Lorraine R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Vriendelik, netjies, skoon, alles wat jy nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang. Sien gou weer.

Die Vette Vis
Jack D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack D
Gesin met tieners

Baie lekker sal beslis weer gaan.

Eienaar baie gasvry en blyplek gerieflik toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol W
Gesin met tieners

Accommodation well exceeded our expectation.

Chalet was clean, neat and has everything you need. A home away from home. Grounds clean and safe with good fishing. We were well received. All in all a recipe for rest and relaxation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

It was lovely having you here. Looking forward to see you for your December holiday.

Die Vette Vis
Lesley O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley O
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie rustige atmosfeer, het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met vriende

Rustig, tevrede, lekker, sielsrus.

Dit was die wag werd, sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was goed om jou en jou span hier te verwelkom. Bring gerus jou gesin volgende keer. Ons sien jou gou weer.

Die Vette Vis
Paula B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, rustig, pragtige damuitsig.

Baie mooi huisie met awesome damuitsig, baie stil en rustig, toegerus met meer as wat jy nodig het, wat 'n bonus om selfs 'n skottelgoedwasser te gebruik, hasies wat daar rondloop en die mak duif wat tot saam bootgery het, het groot pret verskaf. Andre is baie vriendelik en behulpsaam en laat jou sommer tuis voel die oomblik wat jy daar aankom, ons sal definitief gereelde besoekers word en beslis Die Vette Vis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te onvang. Ek is bly om te hoor julle gaan gereeld kom kuier. Hoop om julle gou weer te sien.

Die Vette Vis
Lizelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Die Vette Vis het alles wat jy nodig het vir jou verblyf. Handdoeke, kombuisvadoeke en skoonmaakgoed. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis het meer as genoeg eet gerei en breekware. Al wat jy hoef te bring is kos, klere en drinkgoed. Die eienaar Andre is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Julle kuiertjie was net so baie deur ons geniet. Baie geluk met die monster van ’n baber wat julle gevang het.

Die Vette Vis
Loshnee M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loshnee M
Gesin met tieners

Most enjoyable.

It was clean. The place had all the appliances one would need and you could easily spend a few days there quite comfortably. Weather was great and host was also welcoming ensuring that we comfortable. Will definitely be booking there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

It was just enjoyable for us to have you here. Congratulations with the large number of fish you caught. Hope to see you soon.

Die Vette Vis
David N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N
Gesin met tieners

Dit was fantasties gewees, foto's beskryf nie hoe kekker 'n mens hier kuier nie. Dit is skoon en het als wat 'n mens moontlik kan nodig kry in 'n huis terwyl jy onspan. Die beste plek wat ons nog by was in Oranjeville.

Privaat en stille waterfronteiendom waar jy kan visvang en ontspan, die huis is baie goed toegerus met als wat 'n mens sal nodig kry gedurende jou verblyf. Skoon en netjies met baie gemaklike beddens. Baie vriendelike eienaar en ons kan dit met die grootste gemak aanbeveel. Baie dankie vir als en ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Dankie vir die goeie terugvoer.

Die Vette Vis
Danie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K
Saam met vriende

Baie rustig en teen die water.

Andre is 'n goeie gasheer. Perfek vir visvangbeginners. Kan papgooi van die kant af. Vis op 30 m gekry. Baie lekker dorpie met genoeg drinkplekke vir die grootmense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ja, Oranjeville word net al hoe beter.

Die Vette Vis
Monique C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met vriende

Was asemrowend mooi daar en die blyplek is beeldskoon.

Amazing plek en eienaar is baie behulpsaam gewees dankie vir wonderlike diens en visvangplek sal definitief weer teruggaan en vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Wat ’n aangename groep gaste. As ’n jong dame kan jy vir baie mans wys hoe gehengel moet word. Sien julle binnekort.

Die Vette Vis
Sanjeev R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjeev R
Saam met vriende

I was very pleased and will go back.

Will definitely tell others about this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George I
Gesin met tieners

Had a very nice weekend.

I don't think it's possible to meet a nicer friendlier guy than Andre. He really goes out of his way to make you feel at home. My wife complained that the beds were too comfortable LOL. Would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

What a pleasure to have met you. I trust that you will remain in South Africa for ever. Hope to see you soon.

Die Vette Vis
Luhan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhan B
Saam met vriende

Dit was absoluut heerlik, skoon en netjies. Die gasheer is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Ons was 6 dames wat vir die naweek weg gegaan het. Die gasheer, Andre, was baie vriendelik. Die plekke is heerlik, reg op die oewer van die Vaaldam. Die sonsondergang is pragtig. Daar is absoluut alles wat jy nodig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel om daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was heerlik om julle dames by Die Vette Vis te ontvang. Baie bly om te hoor dat julle dit terdeë geniet het.

Die Vette Vis
Cheryl P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P
Gesin met klein kinders

Awesome, very comfortable, spotless, friendly owners, family environment.

Andre and his wife, the owners, were so accommodating. They even built a wheelchair ramp for my mom before we arrived. We were welcomed by a friendly Andre and shown around before he left us to enjoy our holiday. The only thing we missed was a swimming pool as it got really hot. However the dam is there with a really well built jetty for launching our boat easily. Will most def be going back again. Thanks Andre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

So glad to know that the wheelchair ramp made it easy for your mom to move around. it is now a permanent fixture. We enjoyed meeting your family. See you again soon.

Die Vette Vis
Stephan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Gesin met klein kinders

Quiet and relaxing.

Exceeded our expectations even though the fishing was bad. Will return in summer as the waterfront is perfect for fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

It was a pleasure hosting you!!! Hope to see you soon when the weather is warmer. Generally the fishing is very good at Die Vette Vis.

Die Vette Vis
Louise V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Awesome naweek

Dankie Andre vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dankie, ons is bly dat julle die naweek geniet het.

Die Vette Vis
Carlo V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo V
Saam met vriende

Alles was skoon en netjies en baie rustig!

Die eienaar was te alle tye baie vriendelik en het ons hartlik verwelkom en wat ek opreg kan sê nadat hy ons verwelkom het, het ons hom nie weer gesien nie tot en met ons vertrek toe ek weer die sleutels oorhandig het, en dit is wat 'n mens (as gaste) verwag, so weereens ons waardeer sulke gedrag/vriendelikheid van hom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Die Vette Vis
Laura C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C

We went for 3 days to Die Vette Vis and we were amazed at the excellent service we received!

The owners went out of their way to make our stay as comfortable as possible. Providing more than expected at a holiday house! If I could give 10 stars I would. Excellent host and such friendliness, you are an amazing person and we will definitely be booking your place again when the weather is warmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

It was a great pleasure hosting you at Die Vette Vis. Thank you for the good feedback.

Die Vette Vis
Natasha R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Gesin met tieners

Very pleasant weekend.

Die Vette Vis was amazing van begin tot einde. Ons het baie lekker gekuier en gebly, visgevang ook. Dis so 'n rustige atmosfeer. Hulle is vreeslik vriendelik, laat mens onmiddellik welkom voel. Baie dankie André, julle sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie dankie, sien julle gou weer!

Die Vette Vis
Marika M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika M
Gesin met tieners

Plattelandse vriendelikheid.

André is baie bedagsaam en vriendelik en bereid om alle vrae te beantwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was goed om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Die Vette Vis
Hilda K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda K
Gesin met tieners

Great place to stay

Has everything you need after a hard day of fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Thank you very much. Hope to see you soon.

Die Vette Vis
Leon R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede en sal weer daar gaan bly.

Eienaar was baie vriendelik en daar was geen foute gewees nie. Als baie skoon en netjies en die ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Die Vette Vis
Pierre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Rustig, goed geleë en netjies.

Andre, was baie vriendelik en het vinnig gehelp as daar 'n vraag was, Die slap plek was baie gerieflik en skoon. Die kuierarea was lekker en groot genoeg. Die hele plek is lekker groot so die kinders kon lekker rondhardloop and speel op die gras. Bote is welkom, wees maar net versigtig vir die klippe in die water (bodem). Dankie Andre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom by Die Vette Vis.

Die Vette Vis
Johan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Outstanding accommodation.

I cannot fault this venue. View, location, accommodation, pet friendly and safety is all outstanding. From our arrival on Friday 19 March till we departed on Monday 22 we could not complain about anything. The host went out of his way to make our stay as comfortable as can be. The view of the dam is magnificent. I would recommend this place to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

It was excellent hosting and meeting your lovely family. Thank you very much for leaving the venue behind in such a tidy state. We hope to see you very soon again.

Die Vette Vis
Louis V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Besigheidsreis

Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam.

Die akkommodasie is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Maak gerus weer 'n draai wanneer jy in hierdie geweste kom werk.

Die Vette Vis
Riaan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Goeie diens en waarde vir geld. Eienaar was baie vriendelik en hulpvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie dankie! Ons sien uit na julle volgende besoek.

Die Vette Vis
Anton J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met vriende

Rustig.

Ons was vriendelik gegroet en rondgewys. Die huis is perfek vir ’n lekker wegbreek uit die stad. Daar is ’n mooi stoep waar jy kan braai en die sonsondergang kan geniet. Die huis is naby die water geleë, met ’n toilet by die dam. Beveel Die Vette Vis definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Dit was aangenaam om julle manne hier by ons te verwelkom. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.

Die Vette Vis
Lynnette S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette S
Gesin met tieners

Amazing visvangplekkie.

Baie baie dankie vir 'n amazing vakansie, Andre en sy vrou is so gasvry en daar is alles wat 'n mens sou nodig hê, ons het ons tent opgeslaan onder by die water, en die kinders het die groot oop spasie en visvang vreeslik baie geniet, die vette vis is skoon, netjies en baie veilig. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is altyd baie welkom by Die Vette Vis.

Die Vette Vis
Carol D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb.

Our host was very friendly and helpful. The accommodation is well equipped, neat and clean. Lacking nothing. Fantastic location. Will most definitely stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

You are always welcome to visit us again. Thank you for the good feedback.

Die Vette Vis
Ryan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan C

Dit was ongelooflik lekker.

Die Vette Vis is 'n baie lekker plek vir 'n klomp vriende of selfs 'n familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie dankie. Ons sien daarna uit om julle manne weer by Die Vette Vis te ontvang.

Die Vette Vis
Nellie P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie P

Uitstekend, sal weer gaan.

Baie goed ingerig en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie dankie. Ons sien daarna uit om julle weer by Die Vette Vis te ontvang.

Die Vette Vis
Terrence M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence M
Gesin met tieners

Value for money accommodation. Andre was a great host!

The accommodation was clean, comfortable and has all the required amenities. Andre was a super host and made our stay very enjoyable. The location was fantastic and I caught some nice carp. Everything you need is right there and we had a fantastic weekend away! Thank you for your fantastic hospitality Andre! Great place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

It was an enormous pleasure hosting you. Thank you for your positive feedback. Look forward to seeing you very soon.

Die Vette Vis
Duane M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M

Baie lekker ontspannende naweek.

Heelwat voels om the besigtig. Ons het Karp, geelvis en koning karp gevang. Baie vriendelike gasheer. Ons sal defnitief weer by Die Vette Vis wil gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Vette Vis se terugvoer

Baie dankie.
Met uitstekende en tevrede gaste soos julle gaan “Die Vette Vis” nog baie vriende maak.
Sien julle gou weer.
Vette Vis groete,
Andre

Die Vette Vis
Vanaf
R950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 18, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29ec942c2a9ca31408a8d4513b43d2144cfc3ae46b4e35936e57081d58b3879a21fcc825a38bc121ee8afd89f4f283e88b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 7) 48 5 1 5 18 Strydom Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.995486173311 28.205740564462