Voëlklip Akkommodasie by Die Walvis | LekkeSlaap
+13

Die Walvis

Selfsorg
  • Vanaf R4 876 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde-straat 193, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Walvis is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Voëlklip, Hermanus. Die woonstel is naby gewilde walviskykplekke en die middedorp.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad en stort in die badkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore.

Die leefarea lei na 'n balkon wat stoepmeubels het. 1 parkeerplek is beskikbaar op die straat. Die perseel is slegs 1,5 km vanaf Voëlklipstrand en 5 km vanaf Hermanus Gholfklub, restaurante, winkels, museums en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Walvis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Derde-straat 193, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 876
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 876
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 876
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde-straat 193, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxMbj84oonY84CSx1CSdqWSBMbhti6laJLb9FHKZs86yPBZWsAZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 876  per nag (plek vir 4) 193 3rd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.406992574116 19.289084554562
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za