Die Windmeul

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Windmeul is in die afgeleë kusdorpie Oesterbaai geleë. Die B&B bied rustige verblyf met pragtige uitsigte oor die see in die verte.

Akkommodasie word in 6 en suite-kamers en 'n tweeslaapkamer-eenheid gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad.

Al die kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die Windmeul het 'n winkel met basiese kruideniersware. Daar is 'n restaurant met 'n speelarea vir kinders op die perseel. Die restaurant en winkel is rolstoelvriendelik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Windmeul gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za