Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 45 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Windhoek Plaas LQ 127, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R595 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Windpomp is net 38 km vanaf Lephalale op pad na Botswana en bied oornag- en wegbreekverblyf aan gesinne en vriende.

Die Windpomp bied ’n keuse tussen die lodgekamers, die Kingfisher House en die rivierkamers. Die lodgekamers het lugversorging en bied verblyf aan 2 tot 3 gaste en het gerieflike dubbelbeddens en enkelbeddens. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n stort en elke kamer het ook ’n kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Daar is WiFi beskikbaar.

Die Kingfisher House is op die oewer van die Mokolorivier en het 2 en suite-slaapkamers wat ideaal is vir 'n paartjie of 'n gesin. Tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie en WiFi is beskikbaar. Die kamer lei na ’n privaat stoep.

Die rivierkamers bied verblyf aan 2 tot 5 gaste en is op die oewer van die Mokolorivier. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens en elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamers deel die gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis.

Daar is ook ’n groot onthaalsaal en ’n kapel vir funksies en troues. Gaste kan in die swembad afkoel.

Die Windpomp is 40 km vanaf Stockpoort se grenspos en 60 km vanaf Groblersburg se grenspos, wat dit die ideale ligging maak vir reisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Die Windpomp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corlé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Langs die R510, Windhoek Plaas LQ 127, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Die Windpomp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Windhoek Plaas LQ 127, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfbe10ae9f4938c18c888022a262743a9f0dfeda4f24fab134e40dcee90c2b6358caf2dae1b6960dde638aaf67b305d79ffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R510 Windhoek LQ 127 Farm 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.365265141574 27.677907943726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem