Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wit Hangmat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 58 resensies vir Die Wit Hangmat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Georgie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgie M
Gesin met klein kinders

Great escape from the city!

Deborah and Gerhard made us feel so welcome at the Die Wit Hangmat! The location of the stay is adjacent to Dinokeng, and there are zebras and other game on the property itself. Feel the escape away from the city here! So much care and attention to detail has been put into this, with even Die Wit Hangmat branded shower gels! Can see they take pride in their place, which was the perfect getaway for us. The jacuzzi was a plus - spent a bit of time there, as well as the huge lapa which was great for our family after we got the fire in the boma going. The massive plot area allows you to walk around to enjoy the calmness of nature at its best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dear Georgie, you and your family were great guests! Thank you so much for the feedback and hope to see you again soon! Just a small correction, we are not directly adjacent to the Dinokeng Game Reserve but we are indeed directly adjacent to another private game reserve with a wide variety of wildlife that may sometimes be seen at close proximity. Blessings!

Die Wit Hangmat
Connie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie K

Fantasties.

Gasvrou en gasheer het al's in hul vermoeë gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dankie Connie, dit was 'n groot plesier!

Die Wit Hangmat
Rocky J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky J

Peaceful, quiet and wonderful. Loved our holiday experience at Die Wit Hangmat.

Wow, what a wonderful place. The facilities were top-notch. We had absolutely everything we needed. Enjoyed the farm, went for walks, saw zebra, buck, and the sheep were so tame they followed us. Really enjoyed the pool and jacuzzi. The games room was an additional delight. What a wonderful and peaceful holiday. We would love to go back. Deborah and Gerhard were perfect hosts and catered to our every need. Thank you for an unforgettable holiday ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thank you and I'm so glad you enjoyed it, Rocky!

Die Wit Hangmat
Heidi B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Rustig en vredevol.

Ons het 'n heerlike en rustige kuier by Die Wit Hangmat gehad. Deborah en Gerhard is bedagsaam, ongelooflik behulpsaam en niks is te veel moeite vir hulle nie. Daar is alles wat jy nodig het en jy kan letterlik net jou klere, kos en drinkgoed saambring. Die omgewing is pragtig en daar is lekker stapplek. Ons beveel Die Wit Hangmat graag aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie Heidi, julle is wonderlike gaste! Kom gerus weer!

Die Wit Hangmat
Helma V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met vriende

Alles wat jy moontlik wil hê - 'n ideale plek om 'n naweek deur te bring.

Ons het heerlik gekuier in die stilte vrede en stilte van die bosveld. Daar is voorsiening gemaak om mens heeldag besig te hou met allerhande dinge soos stap, fietsry, jacuzzi en swem, maar ons het te lekker in die lapa gekuier om by veel uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie, Helma. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer en miskien dan kom jul by die swem, jacuzzi en fietsry uit! Bosveldgroete, Gerhard en Deborah.

Die Wit Hangmat
Wimpie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Great get away, well cared for facilities.

Deborah and Gerard were very friendly and helpful. We enjoyed our stay as family and friends. It was awesome and value for our money. Best destination for close by travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thank you so much - looking forward to your next visit!

Die Wit Hangmat
Henro D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro D

'n Tuiste van ware sielsrus in die bosveld.

Ons het as gesin met bejaarde ouers vir 5 dae by Die Wit Hangmat tuisgegaan. Deborah was 'n puik gasvrou wat ons deurentyd bygestaan en op hoogte gehou het. Geriewe is ongelooflik. Jy hoef letterlik net jou kos en drinkgoed saam te neem. Die lapa en boma is 'n wenner en die sentrale kuierplek. Die jacuzzi was reeds warm toe ons daar aankom en gereeld skoongemaak, en ons het ure daarin spandeer met 'n wonderlike uitsig. Dit is ook goed beskut. Ys en ordentlike hout is deurgaans voorsien. Daar is 'n groot gasbraai as jy houtvuur sku of haastig is. Die speletjieskamer is lekker vir gesinne. Daar is fietse beskikbaar om die plaas mee plat te ry. Daar is ook wonderlike staproetes met verskeie piekniek- en rusplekke. Bejaardes kan ook korter roetes stap. Ons het elke dag klein en grootwild gesien. Ons yorkie was in hondeparadys en het so lekker met die gasvrou se hondjie oor die weggekom. Die lapa en boma is goed omhein vir hulle. Daar is sonkrag wat aan alle behoeftes voorsien en 'n rugsteunkragopwekker. Ons het so lekker gerus, gekuier en geestelik herlaai. Ons sal Die Wit Hangmat beslis weer besoek. Dankie Deborah en Gerhard, julle plekkie is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie, baie dankie Henro, maar glo ons, die voorreg was ons sin om jul te kon bederf en dit maak ons harte bly om te weet dat julle sielerus hier in ons Skepper se natuur ervaar het. Ons sal bly wees as julle weer kom kuier! Deborah

Die Wit Hangmat
Susan E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wat ons gehoop het en dit was rustig.

Dit was rustig soos dit moet wees in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dankie Susan, mag die rustigheid van die natuur jou sommer lank nog bybly! Deborah

Die Wit Hangmat
Julienne V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julienne V

Sielsvoedend.

Die natuurskoonheid en veiligheid was heerlik. Ons het laat gelê, heerlik gaan stap, alles was daar en het net kos gevat. Vreeslik baie dankie vir 'n heerlike tyd by julle. Dit was met 'n swaar hart dat ons weer moes vertrek na die werklikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie Julienne, ons hoop jul sal weer hier 'n draai kom maak en die siel weer kom volmaak! Deborah

Die Wit Hangmat
Nadia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met vriende

Beautiful getaway just down the road from JHB.

Such a beautiful well-equipped, quiet and tranquil getaway. The thought that has gone into ensuring you want for nothing is amazing. The hosts were very accommodating. It is the perfect getaway for family or a group of friends to just relax and enjoy each other's company. We wished we could have stayed longer to enjoy nature and all the extras they offered ie. games room, hiking, bicycle riding etc. But we left feeling relaxed and we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dearest Nadia, we are so glad that you enjoyed it. Thank you so much for being such wonderful guests.

Die Wit Hangmat
Bianca R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Die Wit Hangmat is pragtig en net soos die foto's. Ons het dit baie geniet en sal weer teruggaan. Die uitsig by die Jacuzzi is mooi, die kamers is skoon en die hangmat is natuurlik lekker om 'n uiltjie te knip onder die boom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ai, so bly jul het dit geniet Bianca, kom gerus weer!

Die Wit Hangmat
Erica G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Wat 'n ongelooflike plek! Ek kan Die Wit Hangmat oor en oor aanbeveel. Ons het so lekker gerus en die plek het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Daar was meer as genoeg goed waarmee die kinders besig gehou kon word en hulle het selfs gesê dat ons weer moet gaan. Hierdie is 'n moet doen as jy jou batterye wil herlaai en bietjie uit die stad uit wil kom. Ons was lekker bederf met die wilde diere wat ons gesien het. Deborah en haar man is die perfekte gasvrou en - heer en het ons op hoogte gehou met nuus uit die area waar van toepassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dankie Erica, ons sien uit na julle volgende kuier en mag die rus en die vrede julle nog lank by bly.

Die Wit Hangmat
Leonie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T

Langnaweek in 'n rustige omgewing, met alle geriewe moontlik.

Dit is die perfekte plek om tyd saam met familie te spandeer. Ek was saam met my 2 dogters, hulle ander helftes en 4 kinders tussen 5 en 11. Almal het hulself gate uit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie Leonie - kom gerus weer julle.

Die Wit Hangmat
Ian S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S
Gesin met tieners

Great restful environment so close to Pretoria.

The Wit Hangmat is an easy drive out of the city, and you are surrounded by nature. The quiet atmosphere with occasional bird calls is just what is needed to rejuvenate the soul. Our teenagers had plenty to do in the games room, pool, table tennis and darts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thank you Ian, we are so glad that you and the children enjoyed it. Hope to see you again.

Die Wit Hangmat
Jaco D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigste en mooiste plek waar ek in jare was.

Geriewe was uit die boonste rakke en baie netjies, alles wat jy nodig het om te ontspan en kombuisbenodighede was beskikbaar. Vriendelike en aangename eienaars wat baie behulpsaam was. Deborah en Gerhard baie danke vir 'n rustige naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie Jaco, was 'n groot voorreg om jul hier te he en sien uit om jul weer te sien!

Die Wit Hangmat
Steve G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve G

Onvergeetlik.

Hierdie is voorwaar 'n juweel, so naby Pretoria maar tog in die hartjie van die Bosveld. Plek is pragtig skoon en pynlik netjies. Alles wat nodig is en selfs meer! Ons sal baie beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie Steve. Ons is bly jul het dit geniet. Ons sien uit om jul weer hier te ontvang.

Die Wit Hangmat
Karen V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties gekuier. Alles was 100%. Vriendelik, netjies, baie veilig en rustig. Baie dankie, Gerhard en Deborah, ons kom verseker weer kuier.

Alles was soos wat die advertensie gesê het en nog beter. Kinders sal dit ook daar geniet met die speelkamer, fietse, swembad, jacuzzi en rustigheid van die natuur. Boeke is daar genoeg van om te lees. Piekniekplekkies op die plaas waar mens rustig kan gaan sit en wag dat die rooibokke saam kom koffie drink. Beveel dit aan vir almal wat hou van die rustigheid van die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shylene T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shylene T
Gesin met klein kinders

The host is amazing.

This beautiful home is a an escape from the concrete jungle. It has everything that you need with lots of entertainment for kids of all ages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thank you, Shylene. Hope to see you again soon.

Die Wit Hangmat
Anelma R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Beste plek as jy rus soek vir jou siel. Deborah en haar man is baie gasvry en help graag met enige iets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dankie julle. Kom gerus weer en bring sommer die familie saam.

Die Wit Hangmat
Alet K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K
Gesin met tieners

Aangenaam, rustig en ontspanne, maar genoeg om jou mee te kan besig hou.

Ons het heerlik gekuier. Is ontvang met heerlike koffie en ook beskuit. Alles is daar wat mens nodig het. Dis regtig pragtig en vul mens met die gevoel van vrede en rustigheid. Wil vir seker weer daar 'n draai gaan maak. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dankie Alet, ons sien uit daarna om julle weer hier te kan ontvang. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kan ontmoet. Liefde en seen, Deborah en Gerhard.

Die Wit Hangmat
Lisa S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan in die stilte van die natuur!

Die ligging volgens webtuiste was onder Dinokeng alhoewel dit nog 'n verdere 20km tot by Dinokeng is. Dit was bietjie misleidend maar andersins het ons die naweek baie geniet. Huisie was baie skoon en netjies met al die nodige geriewe om 'n heerlike ruskansie te kon geniet !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ons is bly dat julle dit baie geniet het Lisa! Ja, ons is wel 'n entjie van die Dinokeng reservaat af maar die bosveldskoonheid, stilte en rustigheid asook die voëllewe en eksklusiewe geriewe van die Wit Hangmat is baie eksklusief en besonders! Hoop dus om julle weer te sien vir nog 'n kuiertjie! Deborah

Die Wit Hangmat
Deon A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

My vraag is is Die Wit Hangmat deel van Dinokeng? Ek glo nie so nie. Daar is 3 eenhede. Die groter eenheid het sy eie kombuis en badkamer. Die twee 1-slaapkamereenhede deel dieselfde badkamer wat baie frustrasie en ongerief kan veroorsaak omdat daar nie ander ablusiefasiliteite is nie. Die 2 eenhede deel ook die braai-area met 1 braaigerief, tensy daar voorsiening gemaak word vir 'n 2de braai. Braaiplek of braaigeriewe. As ek geweet het dat dit nie grens of toegang gee tot Dinikeng nie, sou ek nie daar bespreek het nie alhoewel die eiendom grens aan 2 groot wildplase waar Wit Hangmat se gaste nie toegang tot het nie. Ons het wel die naguiltjies, jakkalse en leeus gehoor snags.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Beste Deon en Marie,

Dankie vir jul resensie.

Ons stel graag dinge in die regte perspektief vir toekomstige gaste: Op die webblad se ons duidelik dat ons op 'n bosveldplaas is wat aan 3 kante grens aan 'n privaatnatuurreservaat waar baie wildsoorte gesien kan word. Op ons eie plaas is daar enkele kleiner wildsoorte en baie voels asook 'n wonderlike rustige atmosfeer. Die badkamer wat deur die 2 kleiner eenhede gedeel word was uitsluitlik julle sin vir die 4 nagte aangesien dit ons beleid is om nie die ander eenheid ook te verhuur as die mense mekaar nie ken nie. Daar was dus niemand in die ander 2 eenhede toe jul hier was nie en dus het jul alles van die Wir Hangmat (ingesluit die hele groot lapa met al die kombuis en ander geriewe wat insluit houtbraai, gasbraai asook groot boma met gratis hout en spesiaal verhitte jacuzzi met pragtige uitsig op die bosveld) net vir julself gehad. Dit alles teen net R675 per nag vir 2 mense wat deel (ek het jul ook nog 10% pensionaris afslag gegee toe jul vra daarvoor hoewel dit nie ons standaard beleid is nie) is 'n give-away en dus is ons oortuig dat jul nerens anders beter waarde vir geld sou kon kry nie.

Liefde en seen vir julle Deborah.

Die Wit Hangmat
Lizanne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne S
Enkelreisiger

Net die plek vir herlaai.

Perfekte plek vir 'n wegbreek uit die stad sonder om ver te ry. Pak alles, want jy wil nie weer ry as jy eers daar gekom het nie. Die jacuzzi is 'n definitiewe plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

So bly jy het dit geniet Lizanne en dat jou batterye herlaai is! Kom gerus weer!

Die Wit Hangmat
Martie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vir 4 dae daar gewees. Beste plek om jou batterye weer te laai.

Die plekkie waar ons gebly het was baie netjies en skoon gewees. In die kombuis was alles en nog meer wat nodig was. Tot 'n skottelgoedwasser. Die eienaars was super vriendelik. Regte omgee mense. Van die 4 dae wat ons daar gekuier het, het dit gereën, maar daar was boeke om te lees en DVD's om te kyk. Sal beslis weer gaan. Beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier by ons te he Martie, en ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.
Jammer oor die grondpad wat so bietjie baie reen gekry het toe julle hier was, ons hoop hy lyk beter wanneer jul weer kom. Baie liefde en seen vir julle, Deborah.

Die Wit Hangmat
Sam K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an awesome adventure.

The bicycle ride was the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Sam, thank you for your feedback. The weekend that you stayed over was unfortunately very rainy (Easter weekend) and therefore the lapa, walkways, and tiles may have been very wet. We are sorry about that but we could do nothing about the weather. About service rendering, our units are completely self-catering and the only services that are provided to guests are daily cleaning of ash from the fireplaces and taking away of garbage so as to respect our guests' privacy. I believe that it was done. Be it as it may, we trust that you will come again and hopefully then the weather will also play along assuring you an unforgettable sunny, bushveld breakaway.

Die Wit Hangmat
Ian F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and quiet bushveld experience.

Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thanks Ian - we look forward to seeing you and Benita again!

Die Wit Hangmat
Jc T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and helpful lady. She also spoil.

She also spoil us with pancakes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

The pancakes only goes with rainy weather. So glad you enjoyed it! We would love to see you again!

Die Wit Hangmat
Roselle J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roselle J
Saam met vriende

Fantastic.

Visit was fantastic and will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

So glad you enjoyed it Roselle, please do come again!

Die Wit Hangmat
Msindo M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Msindo M
Saam met vriende

Tranquil.

A perfect place to rest and re-energize oneself. Enjoying nature at the same time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thank you. I am so glad that you re-energised.

Die Wit Hangmat
Rickus G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveld, niks beter as die stilte nie.

Baie leker jacuzzi met 'n uitsig op 'n berg. Die dierelewe is om jou en die bosveld is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dankie julle - Kom gerus weer - die berg en diere wag vir julle!

Die Wit Hangmat
Nesta V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nesta V
Saam met vriende

Rustig, stil, baie lekker en ontspannend.

Ek het dit baie geniet. Het lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

So bly julle groep het dit geniet Nesta! Dit was vir ons ook 'n voorreg om jul hier te he! Kom rus gerus weer hier wanneer die stad te veel word!

Die Wit Hangmat
Glen E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen E
Gesin met tieners

Very pleasant really enjoyed our stay. Was nice to just totally relax there.

We booked the whole place for our family holiday. It was very private and we all had a great time, would really recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thank you Glen, we also enjoyed meeting you and your family and getting to know you. Know that you are always welcome, should the city life become too hectic!

Die Wit Hangmat
Glen E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen E

Rustig huis van die huis af.

Wonderlikke uitsig en diere. Die eenhede is netjies en voldoen aan als wat benodig is. Visvanger sal altyd my opsie wees omrede die tuin en uitsig. Die sebras en rooi bokkies het elke dag kom eet by ons. Lekker still en aande voor die vuur was wonderlik. Die foto's wys nie helfte hoe wonderlik die plekkie is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ons is regtig bly dat julle dit so geniet het! Dit was ook vir ons 'n groot voorreg om julle hele gesin te kon ontmoet. Wees geseënd en kom loer gerus weer in - die Wit Hangmat is altyd gereed om jul te ontvang!

Die Wit Hangmat
Lana R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R
Gesin met tieners

Rustig, sal beslis weer gaan.

Skoon, netjies, stil en rustig. Wens ons kon langer bly, maar sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

So bly jul het dit geniet, kom gerus weer!

Die Wit Hangmat
Rudolf B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant experience.

Internet might be an issue if you need access, might be something to improve on. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dear Rudolf, thank you for your feedback and we are glad that you enjoyed your stay.
There is internet (Wi-Fi) reception in the Lapa, so we regret that you did not access it from there. We will however also install a stronger Wi-Fi extender for future guests to have stronger reception, even in the units.
On our location, we can just say that although the dirt road may sometimes be a bit challenging, especially in the rainy season, the reward of being so deep into the bush is the peace and quiet that most of our guests find to be very special.
Debora

Die Wit Hangmat
Pravani F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pravani F
Gesin met klein kinders

Absolutely loved it.

We will definitely be going back. Loved the peace and quiet. Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

We are so glad that you enjoyed it Pravani! Thank you for your feedback and we look forward to your next visit! Debora

Die Wit Hangmat
Elaine S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met vriende

Rustig!

Baie rustige atmosfeer en vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dankie Elaine, ja inderdaad, hier is sielerus en vrede gewaarborg. Kom gerus weer! Deborah.

Die Wit Hangmat
Gerda Bester B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda Bester B
Saam met vriende

Wonderlike, gemaklike kuier.

Was 'n ware sielsverrykende kuier in gemak. Heerlike kuier in lapa, goed toegerus. Vriendelike gasvrou en gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Liewe Gerda, Ronel en ander, ons is baie bly dat julle dit geniet het en meer nog, dat julle dit sielsverrykend ervaar het. Kom gerus weer en ons vertrou dat die rustigheid en vrede van die bosveld jul siele weer sal kom lawe. Liefde Deborah

Die Wit Hangmat
Conrad S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice and relaxing.

We enjoyed the animals and the playroom. The house was very cosy and we enjoyed the swimming pool and Jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie Conrad, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon he.

Die Wit Hangmat
Gonda D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gonda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vredig, salig.

Ons het ons kuier vreeslik geniet. Die rustigheid is waarna ons siele gesmag het. Die Jacuzzi was 'n heerlike bonus en ons het regtig als gehad wat ons nodig het vir self-catering. Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Beste Gonda,
Baie dankie vir jou terugvoer en ons is so bly dat julle dit rustig en vol vrede ervaar het. Ons is trots op die feit dat ons eenhede asook die lapa, jacuzzi ensovoorts altyd baie skoon en netjies is maar ons kan altyd verbeter.
Liefde,
Deborah

Die Wit Hangmat
Eileen B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Gesin met tieners

Weekend stay for family as a breakaway.

It was a lovely weekend and it was a bonus to find that we knew our hostess from before. We appreciate the attention to detail and the effort that the host and hostess clearly made to make our stay memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thank you Eileen, it was such a wonderful surprise to see you again after so many years. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again soon. After the first rains the bushveld comes alive and will give a totally different feel to your stay. Love and blessings Deborah

Die Wit Hangmat
Neels S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Gesin met klein kinders

As jy 'n rustige, stil wegbreek wil hê is die Wit Hangmat die plek om heen te gaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ai Cornelius, ons is baie bly dat julle dit rustig en stil gevind het want dit is werklik 'n skaars kommoditeit in ons besige wereld! Kom gerus weer. Dit was vir ons 'n voorreg om jul hier te he. Deborah

Die Wit Hangmat
Jan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Ons gasvrou het alles gedoen om ons tuis te laat voel. Gerieflike plekkie, alles skoon en netjies. Baie dankie Deborah. Die stilte en vrede was 'n lafenis vir siel en liggaam. Sal graag weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie Jan en Rita, ons sien uit daarna om jul weer hier te ontvang. Liefde en seen vir julle. Deborah.

Die Wit Hangmat
Thembisile T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembisile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun and peaceful.

Nice, quiet and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thank you Thembisile. Hope to see you again.

Die Wit Hangmat
Mary-ann T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-ann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer

Baie netjiese, skoon wooneenhede met alles en meer as wat mens nodig het. Die perfekte plek as jy net niks wil doen nie. Ontvangs was vriendelik en gasvry. Ons het die lapa geniet. Baie voëls wat in die tuin kom bad. Rooibokke het op die perseel kom wei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ons is bly dat jul dit geniet het Mary-Ann. Ons is oortuig dat ons gaste nerens beter waarde vir geld sal kry nie. Ons werk ook gedurig aan die grondpad om dit so gerieflik as moontlik vir gaste te maak. Die Moloto-pad het 'n slegte reputasie maar ons ry dit daagliks en op die regte tyd van die dag is die verkeer rustig en die pad is ook tans in 'n uiters goeie kondisie. Daar is ook tans geen onluste of onveilige situasies op of langs die pad nie. Alles van die beste vir julle. Deborah

Die Wit Hangmat
Amanda C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda C
Gesin met klein kinders

Rustig, goeie fasiliteite.

Lekker bosveld-ervaring. Alles wat mens nodig het om 'n rustige vakansie te hê. Deborah is baie behulpsaam en gasvry. Heerlike langnaweek gehad wat vir lank onthou sal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ons is so bly dat jul dit geniet het Amanda en dankie vir die positiewe terugvoer. Baie seen vir julle vorentoe en hoop ons sien jul weer wanneer jul klein mannetjie al bietjie groter is.

Die Wit Hangmat
Annika V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika V

Ongelooflike belewenis! Plek straal van rus en vrede.

Die eienaars straal van Christelike waardes wat vir ons ongelooflik was. Die plek is netjies, skoon en jy kan werklik hier rus. Baie om te doen veral die borrelbad. Ligging is perfek om bietjie uit die stad te kom. Perfek vir lekker kuier en gesinne met klein kindertjies. Jy sal nie spyt wees om tyd hier deur te bring nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ai Annika, die eer en voorreg was ons sin om jou en jou familie hier te kon ontvang! Baie dankie en alles wat mooi is vir julle, hoop ons sien jul weer!

Die Wit Hangmat
Dalene G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Lieflike eienaar. Die gastehuis is regtig mooi en verskriklik skoon. Lieflike groot kuierarea vir 'n groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ons is so bly dat jul dit geniet het en hoop om jul sommer gou weer hier te sien!

Die Wit Hangmat
Hannie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Rustig, veilig en heerlike rusplek baie naby die huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Dankie Hannie - ja, rus en vrede is gewaarborg! Hoop om jul weer te sien!

Die Wit Hangmat
Olga G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks en skoon, pragtige plaas, uitsonderlike goeie gasvrou.

Die huis, braaiplek, boma, jacuzzi, speelplek, populierbos, bokke, plaas paaie, jakkalse alles was fantasties lekker en in 'n veilige omgewing. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ai ons is so bly dat julle al die detail, selfs die jakkalse se geskree, so geniet het. Kom gerus weer, elke seisoen hier in die bosveld hou sy eie stukkie bekoring in!

Die Wit Hangmat
Hannes B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Wat 'n uitstekende plekkie naby die stad.

Wat 'n rustige plekkie om uit te rus en weg te kom van die gejaag van die stadslewe. Ons kan net vir Deborah weereens sê baie dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid. Die jacuzzi en boma het dit gedoen om die kuiertjie werklik besonders te maak, weet ook nie wie het dit die meeste geniet nie, ons of die twee worshondjies, veral die stappies rondom die plaas in die oggende. Julle het 'n wenner hier, sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het - kom gerus weer!

Die Wit Hangmat
Lezelle G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle G
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier, en lekker gerus.

Dis 'n wonderlike plek om heen te gaan as 'n gesin. Ons kinders is 4 en 5 jaar oud en ons het lekker gaan stap in die bos en na al die diere en goggas gekyk. Die kinders het ook die jacuzzi baie geniet. Jy kan ook gaan fietsry dear die bos en ons gaan definitief volgende keer die kinders se fietsies inpak. Die blyplek self is baie skoon en netjies en goed toegerus met omtrent alles wat jy dalk kan nodig hê. Dit is stil en rustig en gee mens bietjie kans om te kuier en te gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het en lekker kon rus! Ons sien uit na julle volgende kuier en bring dan gerus die kinders se fietsies saam. Liefde Deborah

Die Wit Hangmat
Nickie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie P
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Voorwaar 'n plek waar jou siel met God se skepping een word met die rustigheid van die omgewing en natuur. Genoeg afleiding vir tieners om hulleself besig te hou, terwyl volwassenes ook 'n vreedsame tydjie kan geniet. Baie dankie Gerrit en Deborah vir julle vriendelikheid en gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie Nickie, ons is baie bly jul het dit geniet. Kom gerus weer. Liefde Deborah

Die Wit Hangmat
Sonja B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Absolutely fantastic. Hosts, Deborah and Gerhard, are wonderful.

Thanks for making us feel at home, Deborah. You are a gem. If you are looking for solace, Die Wit Hangmat is the place for you. The place is equipped with absolutely everything, even ice and firewood. Lovely walking and leisure cycling trails. Will definitely make use of this place again and recommend it to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Thank you so much for the feedback. We are so glad that you enjoyed it and hope to see you again!

Die Wit Hangmat
Fiona D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona D
Gesin met tieners

Wonderlike familiewegbreek!

Die plaas is in ‘n pragtige bosveld-omgewing geleë en die ligging is regtig besonders. Die verblyf was 5-ster en baie goed toegerus. Daar was baie om te doen vir ons hele gesin. Ons kon net rus en die natuur inneem. Deborah en Gerhard se gasvryheid was uit die boonste rakke - al die bogenoemde het ons naweek baie spesiaal gemaak - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ons is bly dit was vir julle lekker Fiona, dit was vir ons ook 'n voorreg om julle hier te kon ontvang! Kom gerus weer!

Die Wit Hangmat
Jacoline R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline R
Saam met vriende

Die rustigheid vir die siel was ongelooflik.

Dit was so skoon en netjies en rustig. Deborah het as gasvrou regtig uit haar pad gegaan om aan al my behoeftes te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Beste Jackie en Jobie, dit was so lekker om jul hier te he en om te weet dat julle dit geniet het. Kom gerus weer!

Die Wit Hangmat
Ina D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Uitstaande plek. Alles en nog meer as wat jy kan verwag. Skoon en netjies. Baie te doen. Net all in all 'n baie aangename plek om met vriende/familie te gaan kuier. Grondpad dalk net 'n bietjie moeilik veral vir ons BMW voertuig, maar begaanbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het Ina. Dit was vir ons ook heerlik om julle hele familiegroep hier te kon he.
Ja, die grondpad is bietjie moeilik vir 'n gewone voertuig, maar ek is seker die rustigheid en vrede hier diep-diep in die bosveld het meer as opgemaak daarvoor. Gaste in gewone voertuie moet dit maar net rustig vat en stadig ry en dan is daar geen probleem nie. Ons werk egter voortdurend saam met ons bure daaraan om die grondpad te verbeter, veral na die goeie reen, en vertrou dat toekomstige gaste die pad heel maklik en begaanbaar sal vind. Vir hoer voertuie soos bakkies en 4X4 voertuie is dit natuurlik absoluut geen probleem nie. Deborah

Die Wit Hangmat
Louisa B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B
Saam met vriende

Hier sal jy rus en vrede vind.

Netheid kry sommer dubbelpunte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wit Hangmat se terugvoer

Baie dankie Louisa, dit was vir ons ook heerlik om jul hier te he en ons is bly dat Die Wit Hangmat vir jul 'n ervaring van rus en vrede gegee het. Dankie ook vir die kompliment oor die netheid. Blywende liefde en vrede vir julle toegewens.

Die Wit Hangmat
Vanaf R3 200
R3 200 R2 560
per nag, vir 9 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 560
per nag, vir 9 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 560
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R573, Leeuwkloof Plaas, Erfdeel 30, Cullinan, 1002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4e95f99c62241b593904fb1a8397191d7dfc52b547dd596a4de21cb576965f3cc1ed671d2c49fe97c4391bb096fe040dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 560 per nag, vir 9 mense 58 5 1 5 R573 Leeuwkloof Farm, Portion 30 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.496490131552 28.505895137787