Vosburg Akkommodasie by Die Wit Huis | LekkeSlaap
+15
+15

Die Wit Huis

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Wit Huis is 'n bekoorlike vakansiehuis in Vosburg, 'n oulike Karoo-dorp in die Noord-Kaap. Hierdie pragtige, boomryke dorp vorm deel van die Karoo Hooglandroete en bied 'n rustige en aangename toevlugsoord met hartlike Karoo-gasvryheid.

Hierdie ruim huis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea bied 'n eerlikheidskroeg, 'n pooltafel en 'n kaggel. Gaste het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Besoekers aan Vosburg kan die historiese geboue in die stad verken, die museum en die Vosburg-kerk besoek of snags sterrekyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Wit Huis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kerkstraat 80, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3508d55a24fa711410c20028780c1cf54985fc22d1f43c586cf183e4ad67ee3f1760b89f8a71f6cfef4fb6fbac725fad92d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 80 Church Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.57392 22.880722
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za