Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Withuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Die Withuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jeanine S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op die platteland.

Die Withuis was 'n besonderse wegbreek. Die huis het alles wat mens moontlik kan wil hê en daar word gelet op die kleinste details vir doeleindes van gemak. Dis 'n plek vir rus en vir waardering van die platteland!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die plek is baie skoon en het alles wat jy nodig het. Ons sal weer 'n draai kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis met als wat benodig word.

Die Withuis sal ons beslis aanbeveel. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rusnaweek.

Ons en ons hond het vreeslik lekker gebly en gerus! Sommer oral heen gestap en heerlik gebraai elke aand. Sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, beeldskoon, goed toegerus, smaakvol versier, skoon en die grootste plesier.

Alles wat mens nodig het en die aandag aan detail en moeite is prominent. Dit was die grootste plesier, veral om na die sonsondergang te staar vanaf die stoep oor die vlaktes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en na aan die natuur.Pragtige area.

Baie mooi en rustig, baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid in oorvloed! Perfekte plek om uit te rus en te ontsnap van die stand se rumoer.

Die huis is pragtig uitgelê en het alles wat mens nodig het. Die honde het die groot tuin vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, ten spyte van die koue.

'n Baie lekker plek, goed toegerus. Ons kon net nie die geyser kry om genoeg warm water te gee om die bd vol te maak nie, maar dalk weet ek net nie hoe om met gasgeisers te werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik tuis gevoel

Die rustigheid is salig! Alhoewel daar nie diefwering en alarmstelsel was nie, het ons nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Die huis is gerieflik toegerus met als wat jy nodig het, skoon, netjies en pragtig binne en buite. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerk-straat 458, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce1201f3822e14de711966c8a817d678fea2f7987b5cb2fad34feb1a1f513458ea52f0eb593aab4fe5a4615c52d26dcc0247?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 458 Van Niekerk Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507343844878 27.93520135582