LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dieu Donne Vineyard Cottage | LekkeSlaap
+10

Dieu Donne Vineyard Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Okt 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitkykstraat, Dieu Donne-wynplaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 R2 360 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Dieu Donne Vineyard Cottage is op die rand van die woud op die prentjiemooi Dieu Donne-wynplaas in Franschhoek geleë. Selfsorgverblyf word gebied in 'n kothuis met 'n lieflike uitsig oor die tuin, die eikebome, wingerde en die berge.

Dié kothuis is ideaal vir 'n gesin wat 'n rustige wegbreek in die Wynlande wil hê. Die kothuis is ideaal vir diegene wat 'n troue by een van die buurplase bywoon. Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Die kombuis is met 'n yskassie, stoof en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Ekstra komberse en elektriese komberse word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Dieu Donne Vineyard Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Uitkykstraat, Dieu Donne-wynplaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 950
Vanaf R2 360
per nag (vir 4 persone)
was R2 950
Vanaf R2 360
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitkykstraat, Dieu Donne-wynplaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjBxBWACOLiRm2bqdtGljYjKiqNy5wqntnQx3MFUOOS5qvC5yNi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 950, nou Vanaf R2 360  per nag (vir 4 persone) Uitkyk Street Dieu Donne Vineyards 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.899036810174 19.126165486617
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!