Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diggersrest Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 74 resensies vir Diggersrest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Petrus S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Gesin met tieners

Rustig en mooi. Sentaal geleë.

Baie mooi ligging en baie skoon. Vriendelike ontvangs gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie K
Gesin met klein kinders

Ons het ongelukkig nie baie tyd hier spandeer nie, was by 'n troue en moes baie vroeg weer ry.

So het letterlik net daar geslaap. Maar die slaapgeriewe was puik, skoon en baie gemaklik. Ons was ook verwelkom met vars plaaseiers uit die hoenderhok wat baie oulik en gaaf was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allria J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allria J
Gesin met tieners

Awesome. The area is breathtaking. Would definitely visit again.

Enjoyed the peace and quiet, and the beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kerry K
Gesin met tieners

Lovely view, comfortable, good wifi, friendly service, very central.

Cottage in need of some TLC - no light in bathroom, main bedroom's chest of drawers broken, lukewarm bathwater, 5 km dirt road to house is in poor state.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romanda H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romanda H

Fanatiese tyd!

Perfek vir groot groep wat grootouers, tiener, baba en alles tussenin insluit. Bestuurder gaan uit pad om gaste se wense waar te maak. Personeel is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simone B
Besigheidsreis

Great for a one nighter.

Very friendly staff. But unfortunately no power.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies, mooi uitsig.

Akkommodasie was netjies en skoon, maar bietjie instandhouding sal goed wees. Tuin is baie mooi en netjies, en swembad is silwerskoon. Baie mooi uitsigte van vallei. Nie noodwendig geskik vir besige kleuters nie. Baie stil en mooi omgewing. Grondpad tot by lodge nie die beste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren R
Gesin met klein kinders

The gardens and views were absolutely lovely. The furniture is slightly dated, but suits the setting and was comfortable. We had everything we needed.

We would have liked to know if we were able to use the common areas and pool table. The frogs and dogs kept us awake the first night, but was better the second night. Loadshedding was annoying, but they have some battery light bulbs that made the darkness manageable. I think the venue was value for money, and we will definitely go back if we in the area again. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debby M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Debby M
Saam met eggenoot / lewensmaat

No one to meet us at reception. Tried to find someone to assist after 14:30 and no-one around.

Then eventually a worker in an overall and headscarf came walking up the driveway. First screamed at us for parking in the wrong parking bay. Note - the parking bays are not clearly marked and it is very difficult to see where to park. Even another guest just shook his head and commented that Diggersrest must mark the parking bays adequately. Also - no shower in the unit we stayed in. Only a bath. Also told by the same worker that we must not fill the bath too much (bathroom in loft area) as it leaks through the ceiling onto the dining room table below. Really! Then there was a dog barking practically the whole night and chickens waking us up at 03:00 am in the morning. There was also no one to help with all our luggage. The stairs going up to the bedroom loft area is a nightmare, and very very dangerous. Very narrow. Very steep. Very difficult to lug your heavy suitcases upstairs. Not for the elderly, not for small children either. Actually not for anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette L
Saam met vriende

Al die grondpaaie na enige lodge - daar is baie stof en nie lekker paaie nie.

Die ontvangs en plekkie was wonderlik. Die mooiste uitsig. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke B
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, pragtige omgewing. Die pad is wel nie geskik vir 'n klein, lae karretjie nie.

Die verduideliking na die lodge is foutief. Jy ry nie deur die dorpie Haenertsburg nie, maar jy ry wel verby die dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen slaap gehad. Klomp tieners het langsaan partytjie gehou tot na 3 uur Sondagoggend.

Glad nie in werklikheid soos voorgestel in foto's nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter C
Gesin met tieners

Beautiful setting but without an on site manager the place has deteriorated since we were last there.

The entrance to the accommodation has rubbish bags heaped in a pile under the tree, really off putting! There is building material in the way of entering the pool area from the car. The dog is gorgeous but she barked 4 nights out of the 7 we were there. Nonstop! I tried getting hold of the manager, Franz, and he didn't take calls or respond to my SMS. There was no one to manage other visitors who blasted music in the room next door until 1 in the morning. Hardly the peaceful Magoebaskloof holiday we had in mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diggersrest Lodge se terugvoer

Hi Dieter,

We apologise for the issues mentioned above and would love to offer you a discount on your future stay.

There is now a full time manager and we look forward to hosting you again soon.

Kind regards
The Diggersrest Lodge Team

Diggersrest Lodge
Dick V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick V

Teleurgesteld.

As gevolg van die baie reën het ons amper 3 dae sonder krag gesit. Die bystand-generator wou nie werk nadat ons self moes gaan petrol koop het nie. Personeel was glad nie behulpsaam nie. Een eenheid het oorstroom en ons het self drooggemaak terwyl personeel gestaan en kyk het. Eenhede is nooit skoongemaak nie. Die oord kort dringend onderhoud. Krane in kombuis van kothuis was los. Dakke lek. Seephouers in badkamer was leeg. Pooltafel se felt is geskuur. Met simpatie met oordbestuurder wat oorlede is kort voor ons aankoms voel ons personeel wat aan diens was het niks gedoen om ons by te staan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Gesin met klein kinders

Was amazing.

Net bietjie gesukkel met kontak. Niemand om te help. Noodnommer werk nie. Nie krag gehad met tye. Gasgeiser gesukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf daar was baie lekker, wel net oornag, maar voldoen aan alle vereistes.

In die seisoen is die pad 'n bietjie sleg, en dalk 'n groter bord vir aanwysings as jy ingaan vanaf die hoofpad, huidiglik net Ebenezer, maar 'n mooi bord wat wys Diggers Rest sal goed wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty G
Gesin met tieners

Great location, friendly host, but no towels and beds not very comfortable.

It's a beautiful location and friendly host and staff but there were no towels on arrival as the tumble dryer was broken and the main bed was very narrow and sagged in the middle making it quite uncomfortable. There was also no bathmat. But overall great value for money and a beautiful spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diggersrest Lodge se terugvoer

Dear Kirsty, thank you for your review. We are glad you enjoyed the location and we are grateful for complimenting our staff. We are sorry for the mattress and we will definitely have a look at it. With regards to the towels, we offered you our swimming pool towels who are of a very good quality, nice and big. However you declined the offer. My customer service also entails that you cancelled your initial booking dates, than you reversed the changed dates again to the original ones and we accommodated you all the way.

Diggersrest Lodge
Marita N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita N

Pragtige plek. Vir jonger gaste.

Ek het meer as een keer genoem dat ons 'n jong egpaar is wat 'n groep oumense vergesel. Een van die bejaardes moes op die rusbank slaap, omdat die beddens op die boonste vlak is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hazel V
Gesin met klein kinders

Uitsig en ligging mooi, maar dis al.

Ons was nie verwelkom deur eienaar nie. Na die tyd het hy ons tegemoet geloop en dadelik laat weet dat unit net vir 2 is. Waarna ek hom verwys het na ons epos kommunikasie. Die plek was stukkend. Venster was gebreek in badkamer en dame dadelik vir ons gesê om niks daar te peuter nie. Jy kan alles hoor wat mense langs jou doen. Daar het Saterdag mense ingekom wat verskriklik geraas het die hele aand. Kon nie slaap nie. Gedink dit gaan oor rustigheid. Geen persoonlike hand in plekkies nie. Kan sien dit gaan net oor wie betaal en maak plekkie vol. Doen geen moeite om mense gerus te laat voel nie. Daar was 2 deure in ons kamer wat verbind word met ander eenhede. Die badkamerdeur is amper afgeruk eerste aand om te sien of hulle daar kan in. Mens kan deur sleutel gate loer. Plekkie sal my nie weer sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diggersrest Lodge se terugvoer

Dear Mrs vd Westhuizen, we are sorry that your stay wasn’t what you expected. I forgot to tell my son Johannes that you made an arrangement to bring your child as a 3rd guest for which I apologise. The 8 ladies who stayed there Saturday night might have been loud. However as soon as they played loud music my son intervened and the music was switched off. I kindly ask you to realise that we can not and will not select guests who can stay or can not stay at our lodge. Everybody has a right to book in the establishment of their choice, no matter the background. Your 1 star for security or cleanliness is peculiar, the lodge has an electrical fence and your room was spotlessly clean. We wish you all the best.

Diggersrest Lodge
John P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ongestoord in prag omgewing met hulpvaardige Johannes (bestuurder) en personeel.

Goed geleë, netjies, mooi tuine met blyplek netjies. Kan dalk aandag gee aan een of twee meer rigtingwysers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arista T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista T
Saam met vriende

Pragtige plek.

Goeie ligging, rustige wegbreek van stadsgewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Baie rustige atmosfeer waar mens verseker batterye kan herlaai.

Ons het in die "Cottage with a view" gebly en wat 'n asemrowende uitsig was dit nie. Mens sien so ver soos die berg strek en hoor elke voëltjie fluit. Mens kan regtig rustigheid kry deur by die huisie se kuier-area te sit met 'n warm vuurtjie waaroor die vleis braai en 'n drankie in die hand. Ongelukkig is daar nie veel vir kinders te doen nie, behalwe die swembad wat hulle in die somermaande oneindig besig sal hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig, mooi uitsig.

Ons was baie gelukkig met ons naweek by Diggersrest. Die eenheid was groot en oulik, en dit was skoon. Beddens was ook great. Die enigste nadeel was dat ons eenheid nie 'n stort gehad het nie (net 'n bad) en dat die trappe redelik steil was na ons spesifieke eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Stil stil stil!

Vriendelik ontvang. Netjies! Baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian G S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian G S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar bespreek. Baie mooi omgewing.

Als wat ons nodig gekry het was daar. Plek is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shahnaz S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shahnaz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The scenery is great and the whole place is nicely set up.

We were very comfortable in the room allocated to us except that the people on the floor above were rather noisy and that noise came down to us as if people were trampling on floorboards. They had to move early so we had to wake up 'with them' because of the noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katy W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katy W
Gesin met tieners

Clean and comfortable. Beautifully situated.

Lovely views and gardens. Comfortable rooms. Make sure to take a lot of firewood in the cold months. Lovely bath and hot water, except for during the unfortunate power outage the day after our arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S

Waarde vir geld.

Ons het lekker gebly maar die beskrywing van die eenheid is verkeerd. Daar is nie 'n bad en 'n stort nie, net 'n bad. Ek was saam met my pa daar wat oud is en gesukkel het om te bad. Ek het gevra of ons ander stortgeriewe kon gebruik, maar nie die eienaar of die seun wat die noodgeval-kontakpersoon is, het geantwoord nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Heerlik gekuier, pragtige omgewing!

Ons was 3 gesinne met laerskoolkinders. Die eenhede is pragtig ingerig en baie gerieflik. Lekker grasperk waar die kinders kon speel. Ek kan dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél B
Saam met vriende

Baie rustig en mooi.

Baie mooi, netjies en genoeg ruimte vir lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luki-marie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luki-marie S

Beautiful valley sights all around the cottage.

Pretty and clean cottage with gas stove, perfect for when power outages hit. Friendly staff received us well with good service. Stairs are quite steep to the second level where sleeping quarters are, thus perfect for hikers. Had a lovely stay and will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnolda E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arnolda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, maar teleurstellende verblyf in kothuis met uitsig.

Die ligging is pragtig. Onthou net dat toegang 'n grondpad is, en wanneer dit reën kan dit lank duur om by die teerpad uit te kom, al lyk dit soos 'n kort entjie van Haenertsburg af. My ervaring is net oor die gedeelte waarin ons tuisgegaan het, die ander dele is dalk anders. Die kothuis word geadverteer met 'n uitsig - ja, dit het, maar net as jy buite die huisie is. Die lakens was skoon en matrasse ferm. Die huisie was netjies, maar die gordyne in die kombuisie is seker 30 jaar laas gewas. Die plek kort nuwe vensterrame en deurkosyne. Niks maak ordentlik toe nie. Die krane in die kombuis en badkamer is los, en as jy die toilet aftrek dan stoot dit op en spoel nie weg nie. Maria wat dit plek skoon hou, het toe gereël dat ons die eenheid langsaan se stort en toilet kan gebruik. Die swembad is wel skitterend skoon en mooi geleë, maar weereens is daar nie eintlik plekkie/stoele vir gaste van die kothuis om te sit en geniet nie. Dit lyk asof die kuierarea om die swembad eerder vir gaste van die groot huis is, want die sitplek en stoele was by hulle kant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amor P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie rus vir jou siel.

Die kothuis waarin ons gebly het was baie koekig. 'n Regte pophuisie. Die uitsig is iets uit 'n sprokiesverhaal - prentjiemooi. Die pad wat effens verspoel het, het beslis voorsorg getref vir bietjie opwinding, aangesien ons met 'n plat kar daarheen gereis het wat nie oor 4x4 beskik nie. Die kothuis was goed toegerus, skoon en netjies. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Omdat dit in die woud is, sal ek net wel sê dat mens maar net versigtig moet wees vir allerhande snaakse goggas wat skuiling soek en deur 'n oop deur of venster sal kom en jou dalk net kom verras en 'n effense amper hartaanval gee wanneer jy hulle onverwags aantref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place, only the road gravel road if it rains is not to good.

Very nice and neat and we had a good time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Besigheidsreis

Beautiful location, accommodation was clean and has a great swimming pool

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome resting spot on top of the world!

Will most definitely revisit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Baie mooi omgewing.

Eenhede baie gerieflik en netjies. Lieflike swembad en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ali M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ali M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not suitable for older people.

Access road a nightmare. No DStv. Power interruptions often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte.

Baie mooi ligging en pragtige uitsigte. Baie goeie WiFi wat dit ideaal maak as jy moet werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan D
Saam met vriende

Rustig. Mooi. Gemaklik. Gerieflik.

Dit was goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Douglas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Please note the star rating is according to the accommodation we were staying in and not the venue and other rooms.

Beside the leaking bathroom tap, blocked drains in the bathroom and a noisy ceiling caused by patrons staying above us, our stay was enjoyable. Luckily for the family staying in the other wing in an awesome 2 bedroom apartment where we shared access to a wash-up basin for crockery and cutlery as well as a decent size fridge to accommodate all our perishables bought at the Berry Festival. I will however stay their again and pay more for utilities as our accommodation was purely more for a stay-over rather than a weekend. We enquired about breakfast on arrival, but to no avail. I was told to contact the owner that was currently in Gauteng. Although there was no DStv or amenities such as Wi-Fi, it would have been appreciated. Further more the place is beautiful as is the views. The swimming pool is awesome and surroundings are stunning. Hopefully my next stay there will be in the Garden Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah W
Saam met vriende

Beautiful, breathtaking scenery, well maintained gardens and good service.

We stayed in the two-bedroom cottage and had a wonderful time. We were happy with everything! We swam, mountain biked and enjoyed a braai in a wonderful and private garden overlooking the mountains. We have booked again for April.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanita B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie vriendelike personeel, fantastiese uitsig en alles wat mens mag nodig kry. Sal volgende keer net langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Gesin met tieners

Ontspannend.

Ons het die plekkie verskriklik geniet en lekker gerus. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie D
Saam met vriende

Hidden gem.

Diggersrest Lodge is a rare find for us. We live in the area and never knew about this lodge. It is a fantastic lodge with spectacular views. Everything was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus H

Netjies, luuks en ruim in 'n pragtige omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie H
Saam met vriende

Pragtige plek en baie goeie waarde vir geld.

Alles was perfek. Die ligging is uitstekend met pragtige uitsigte oor die vallei. Die tuine is baie mooi en netjies versorg, en die kamers is ruim en smaakvol gemeubileerd. Hierdie is vir seker 'n "kom weer terug" plek !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M
Enkelreisiger

I enjoyed the hospitality. Great service, great views of the mountains.

Lovely place, peaceful, quiet, great hospitality from the owners and the lady at the lodge. Just be ready for the gravel road leading to the lodge, but all in all, I enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met vriende

Baie lekker, pragtige omgewing en tuin. Skoon en netjies.

Pragtige omgewing. Mooiste tuin en heerlike swembad met mooi uitsig. Gasvry ontvang en goeie diens. Mooi skoon en goed onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chanelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs en vriendelike staflede.

Ek het meer verwag van hierdie plek. Pragtige swembad en uitsig. Lekker bordspeletjies. Kombuis goed toegerus - geen groot glase. Die hoofslaapkamer is baie knap, op die foto's kan jy ook nie sien dat die Cottage nie eers 'n meter van die hoofhuis is, alhoewel hy geklassifiseer word as 'n alleenstaande eenheid is hy nie helemal alleen en privaat nie. Ons was vir 'n baie lang tydperk deur die aand alleen op die perseel, geen inbly-staflede, geen mense in die hoofhuis, geen ander mense in die ander eenhede. Die onligging van die plek is redelik donker in die aand en het onveilig gevoel. Die Cosy Cottage wys dat hy 'n stort en 'n bad het, maar daar is net 'n bad met 'n handsproeier (dit kan nie as 'n stort geklasifiseer word nie). Daar is baie beter plekke in die Magoebaskloof-area wat beter waarde vir geld is. Alhoewel hierdie plek wys hy is in Goerge's Valley geleë op die webtuiste het die mense van Diggersrest laat weet ons net Magboebaskloof om moet ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die beste plekke waar ek ooit oorgebly het.

Dit was een van die beste plekke waar ek ooit oorgebly het. Die uitsig oor die vallei, die gasvryheid, die netheid van die kothuis was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Gesin met klein kinders

Rustigheid tussen al die bome, met 'n asemrowende uitsig!

'n Baie rustige verblyf diep weggesteek van die hoofpad af. Kamers is goed ingerig, personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Baie mooi plek in 'n baie mooi area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en vriendelike ontvangs.

Self met die weer wat nie heeltemal saam gespeel het nie, was dit onvergeetlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsigte, rustig, skoon en goeie diens.

Heerlike plekkie in die natuur om te rus en naby besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diggersrest Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review. We hope to welcome you again in the near future. May you go well. With kind regards, Frans and Mirjam.

Diggersrest Lodge
Ilma D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilma D
Gesin met tieners

Fantasties!

Verblyf was uiters aangenaam. Die vriendelike ontvangs en deurlopende vriendelikheid het ons baie tuis laat voel. Dit was 'n fantastiese paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diggersrest Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review. We hope to welcome you again in the near future. May you go well. With kind regards, Frans and Mirjam

Diggersrest Lodge
David S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thought the venue was superb but had some difficulty with the access road and would not consider visiting if it was raining.

The views were unrivalled, the accommodation was excellent (although some small details need attention in places), the domestic staff - Maria and Wellington (the only staff we met the whole time) - were friendly courteous and extremely helpful. We were sad not to meet our hosts but found them very accommodating of our requests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P
Gesin met tieners

Ongelooflik netjies, mooiste uitsig, warm kamer en bed, heerlike verblyf!

'n Wonderlike verblyf by Diggers rest, die woonstel is ongelooflik netjies en mooi gemeubileer. Die uitsig is asemrowend! Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diggersrest Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review. We hope to welcome you again in the near future. May you go well. With kind regards, Frans and Mirjam

Diggersrest Lodge
Roelof O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof O

Baie mooi omgewing. Paaie is 'n nagmerrie.

Netjies en baie mooi, skoon kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen A
Gesin met tieners

Beautiful!

Beautiful, neat, clean. Road is a bit difficult to travel on. Supper would have been nice?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diggersrest Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review. We hope to welcome you again in the near future. May you go well. With kind regards, Frans and Mirjam

Diggersrest Lodge
Amanda J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en die matras was hemels.

As jy wil wegbreek is dit die ideale plekkie, die uitsig is ongelooflik mooi! Die chalet was adorable. As ek iets mag byvoeg is: Sit 'n klein sepie vir die onverwagte in die badkamer (indien seep vergete gebly het). Net voor die gaste opdaag, sit vir elkeen 'n botteljie water in kamer neer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies en slegs herdershond as gasheer.

Het net een nag geslaap. Baie skoon en netjies en as jy hou van rustigheid is dit perfek. Die omgewing is baie mooi. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Machiel L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machiel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plek.

Ons het die besienswaardighede besoek en het ook rustig verkeer. Daar is so baie om te besoek onderander Heanertsburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met vriende

Baie mooi en waarde vir geld.

Die omgewing lyk soos iets uit 'n sprokiesverhaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil.

Freya, die Duitse herdershond is 'n baie goeie gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jörg P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jörg P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is heavenly.

In between green hills, with a magnificent view overlooking a beautifully kept garden down into the valley, there's the place where Diggersrest is situated. We rented the small house next to the main house. It's like a little fairy-tale house. Very cosy. What can I say: we just had a wonderful night there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Diggersrest Lodge se terugvoer

Dear Jorg,
Thank you so much for the lovely review! We are happy you enjoyed your stay at Digersrest Lodge.
Met vriendelijke groeten, Frans en Mirjam

Diggersrest Lodge
Steve B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en verfrissend met 'n baie mooie uitsig!

Net die plek om jou "batterye" te herlaai na die gejaag van die lewe! Die eienaars is uiters vriendelik en doen alles moontlik om jou verblyf aangenaam te maak. Pragtige omgewing wat jou siel, gees en liggaam tot rustigheid bring. Fasiliteite is baie smaakvol en baie goed toegerus. Enigste "negatief" is pad en aanwysings. Anders amper volmaak. Ons sal beslis binnekort weer daar gaan kuier. Die keer net langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Verskriklik baie geniet. Gasheer het tot die ligte vir ons aangesit in die aand as ons laat ingekom het. Het ons met Whatsapp op hoogte gehou as daar kragonderbrekings was. Tot die TV vir ons kom instel na-ure. Smaakvol gemeubileer - niks nodig gehad nie. Sal weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F
Gesin met klein kinders

Soos my seuntjie sê: die huis is perfek!

Dit was baie ontspannend en die uitsig was asemrowend. My seuntjie was uit sy nate en ons het elke oomblik geniet. Sal die plekkie definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan V
Saam met vriende

Gesinsvriendelike verblyf.

Gerieflike verbly met 'n baie vriendelike gasheer. Die kombuis kort plastiekbakke en 'n oondvaste bak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle T
Saam met vriende

Pragtige omgewing en heerlike verblyf.

Ons was baie aangenaam verras deur Diggersrest. Die kothuis was baie netjies en goed ingerig met pragtige tuine. Diggersrest is ook goed geleë met heelwat om te doen in die nabye omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Gesin met tieners

Baie goeie uitsig oor die berge. Baie rustige plek met mooi natuur.

Hoofslaapkamer effens knap en het nie voldoende kaste nie. Tweede slaapkamer lekker ruim. Eetgerei is van goeie gehalte. Sitkamer se meubels is nie baie gemaklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paadeplaats H1.1, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDAyNzdkLWRiZjUtNDBmNy1iYWE1LTkxN2I2YmFhNWJjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Paardeplaats H1.1 Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.916399252224 30.019643394459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem