Sedgefield Akkommodasie by Dinie | LekkeSlaap
+12
+12

Dinie

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R960 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waxberry no. 4, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dinie's is 'n selfsorg-eenheid in Sedgefield in die Wes-Kaap. Hierdie gesin-eenheid kan maklik tot 4 gaste akkommodeer en is ongeveer 5 minute se ry van die strand af.

Die eenheid is op die grondvloer van 'n dubbelverdiepinghuis. Dit het 2 slaapkamers: 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Albei deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes. Daar is 'n ruim braai-area vir gaste. onderdak-parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Dinie's is net 5 minute se ry van Myoli-strand af en die Swartvlei-strandmeer is ideaal vir visvang, swem ens. Sedgefield is 'n lieflike dorp op die Tuinroete tussen George en Knysna.

Slaapplek

’n Bespreking by Dinie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Dinie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Waxberry no. 4, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dinie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waxberry no. 4, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMDY4NmVlLTRmMzUtNDUwNy04MjMwLTMxNjE3OWNhMjQxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 Waxberry nr 4 Meedingsride 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.022604526266 22.818374186754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za