Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinkweng Safari Lodge

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinkweng Safari Camp, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dinkweng Safari Lodge is slegs 3 ure se ry vanaf Johannesburg. Die naaste dorpie, Vaalwater, is 45 km vanaf die kamp, waarvan 11 km grondpad is.

Dinkweng Safari Camp bied verblyf in 3-slaapkamereenhede. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Elke eenheid het ruimte en privaatheid weens die reël dat al die eenhede 'n gemiddeld van 'n 100 m vanaf mekaar gebou moet word. Elke eenheid het ook 'n badkamer, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n sitkamer met 'n platskerm-TV wat sekere DStv-kanale het. Buite is daar 'n plonspoel, braai-area en 'n dek wat oor die vallei met sy ongelooflike Afrika-sonsondergange uitkyk.

Die lodge is nie beskikbaar vir partytjies nie, dit sluit matrikulasie-partytjies, jaareindfunksies, verjaarsdagpartytjies, rampartytjies en enige ander partytjies in, want die geraas versteur die bure en boslewe. Dit is 'n plek om te ontspan en die natuur te geniet, daarom word harde musiek nie toegelaat nie.

Gratis ys en hout word vir die eerste aand voorsien, en gaste is welkom om nog hout en ys by die kantoor te koop of hul eie te bring. Gaste is welkom om in die kamp te stap en sal baie diere soos sebras, koedoes, nyalas, waterbokke, elande, kameelperde en rooibokke sien. Gaste kan hul bergfietse saambring of een van die kantoor af huur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Dinkweng Safari Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Ligging

  • Dinkweng Safari Camp, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Dinkweng Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinkweng Safari Camp, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NjdjNzk0LTRlZWQtNDg0ZS05Y2IwLThlMWY1ZTI4YTgyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Dinkweng Safari Camp R33 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.021308295415 27.900995314121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem